Hooggeregshof lyk geneig om vir Trump in Colorado-saak te beslis Regters van die Amerikaanse hooggeregshof kom skepties voor oor ‘n geregtelike beslissing wat voormalige president Donald Trump van die stembrief in Colorado afgeskop het, omdat hy deelgeneem het aan ‘n opstand tydens die Capitol-aanval in 2021. Die nege regters het argumente aangehoor in Trump se...
Tag: beslis
Hof beslis omkoopbewerings teen finansminister is onregmatig
Hof beslis omkoopbewerings teen finansminister is onregmatig Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis die lastersaak wat die uitvoerende hoof van Thuja Capital, Mthunzi Mdwaba, ingebring het teen die finansminister Enoch Godongwana, is onregmatig. Mdwaba het Godongwana beskuldig van betrokkenheid by ‘n plan om 500 miljoen Suid-Afrikaanse rand se omkoopgeld uit ‘n Werkloosheid-versekeringsfonds-werkskeppingprojek te kry. Regter...
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open Die Internasionale Geregshof het die humanitêre situasie in Gaza erken toe hy sy uitspraak gelewer het oor Suid-Afrika se mondelinge argumente oor Israel se beweerde volksmoord-dade teen Hamas. Die president van die hof, Joan Donoghue, het verklaar Suid-Afrika het die reg om ‘n saak van volksmoord...
Hof beslis Harry se foon is afgeluister
Hof beslis Harry se foon is afgeluister Prins Harry het sy regstryd teen die Mirror Group Newspapers gewen nadat die Hooggeregshof in Londen beslis het joernaliste het sy foon afgeluister. Die hof het skadevergoeding van 3,3 miljoen Namibiese dollar aan die prins toegeken. Regter Timothy Fancourt het tot die gevolgtrekking gekom dat die Daily Mirror,...
Aanklaer-generaal gaan beslis oor dwelmsaak teen Namcor-voorsitter – Kosmos 94.1
Aanklaer-generaal gaan beslis oor dwelmsaak teen Namcor-voorsitter Die voorsitter van die Namcor-raad, Jennifer Comalie, het vandag voor landdros Jozene Klazen in die Windhoekse landdroshof verskyn. Klazen het die saak tot 3 Oktober uitgestel vir die aanklaer-generaal, Martha Imalwa, se beslissing. Comalie het op 28 Maart vanjaar in die Windhoekse landdroshof verskyn nadat sy die vorige...