Kiesers staan voor belangrikste besluit dié jaar: Aartsbiskop Makgoba Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad en president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, Thabo Makgoba, sê kiesers staan voor die belangrikste besluit wat hulle dié jaar gaan neem. Makgoba het by die Paasdiens in die St Georges-katedraal gepraat. Hy beklemtoon die verkiesing in Mei is nie...
Tag: besluit
Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap
Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap Die onmin in Swapo bly in die nuus. Verlede week het die party se politburo sy steun aan Netumbo Nandi-Ndatiwah as die land se presidensiële kandidaat gegee. Partylede meen die politburo het nie die mag nie en die sentrale komitee moet ‘n kongres hou, omdat die party...
Politburo kan nie oor Netumbo besluit nie
Politburo kan nie oor Netumbo besluit nie Die onmin in die Swapo-party is blykbaar geregverdig. Dit spruit uit die politburo se eenparig besluit om die adjunkpresident Netumbo Nandi-Ndaitwah as die party se presidensiële kandidaat te ondersteun. Sommige senior partylede meen die politburo kan nie so ‘n besluit maak nie. Die veteraan Swapo-lid Nahas Angula stem...
Geregshof besluit oor Palestyne – Kosmos 94.1
Geregshof besluit oor Palestyne Die Internasionale Geregshof sê dit is nie nodig vir bykomende noodmaatreëls om die regte van Palestyne te beskerm nie, na Israel se offensief in Rafah. Suid-Afrika het die hof versoek om te oorweeg of Israel se plan om sy aanvalle in Gaza na Rafah uit te brei, bykomende noodmaatreëls benodig om...
ANC se NUK moet oor Zuma besluit, nie KZN-leierskap nie
ANC se NUK moet oor Zuma besluit, nie KZN-leierskap nie Die voorsitter van die ANC in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, sê oudpresident Jacob Zuma se aankondiging dat hy nie in volgende jaar se algemene verkiesing vir die ANC sal stemme werf of stem nie, dien voor die party se nasionale uitvoerende komitee en nie die provinsiale...
Zuma se besluit om nie ANC te stem nie, verwelkom
Zuma se besluit om nie ANC te stem nie, verwelkom Die Activists and Citizens Forum het die voormalige president Jacob Zuma se besluit verwelkom om nie in volgende jaar se verkiesing vir die ANC te stem nie. Hy het die naweek aangekondig dat hy nie vir die regerende party gaan stem of stemme werf nie....
Hoogste hof in VSA sal oor aborsie-pil besluit
Hoogste hof in VSA sal oor aborsie-pil besluit Die Amerikaanse Hooggeregshof het ingestem om volgende jaar mondelinge argumente aan te hoor in ‘n saak wat die toekoms van Mifepristone kan bepaal. Dis een van die twee middels wat tipies in medikasie-aborsies gebruik word. Verlede jaar het ‘n vereniging van anti-aborsie-organisasies en dokters, die Alliance for...
Repokoers: Die besluit is nie verrassing nie
Repokoers: Die besluit is nie verrassing nie Reaksie word ontvang op die Bank van Namibië wat die repokoers vanoggend onveranderd gelaat het op 7,75 persent na die vergadering van die monetêre beleidskomitee wat Dinsdag plaasgevind het. Die goewerneur Johannes !Gawaxab het die aankondiging gemaak. Salomo Hei, ekonoom en stigter van High Economic Intelligence het met...
Besluit oor gesondheidsversekering uitgestel – Kosmos 94.1
Besluit oor gesondheidsversekering uitgestel Die Nasionale Raad van Provinsies in die buurland het die besluit oor die omstrede Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering tot volgende Woensdag uitgestel. Die wetgewing, wat gemik is op die instel van universele gesondheidsorg, word gekritiseer uit talle oorde, insluitend Business Unity South Africa en gesondheidsorg-beroepslui. Die raad se gekose komitee op...
Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit
Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit Die Internasionale Energie-agentskap sê die olie-en gasbedryf staar ʼn oomblik van waarheid in die gesig en moet kies om óf die klimaatskrisis te vererger óf skoon energie te aanvaar. Die agentskap se nuwe verslag bevat ʼn strategiese plan vir ʼn regverdige oorgang na ʼn toekoms sonder vrystellings vir...