Besluit oor Vitol se oorname van Engen binnekort bekend Die Namibiese Mededingingskommissie sê sy besluit in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, is reeds gemaak. Wat dit beteken is dat die plaaslike Vivo Energy en sy Shell handelsmerk, Engen wil oorneem. Die kommissie het verskeie konsultasies in...
Tag: besluit
Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit – Kosmos 94.1
Voorafbetaalde krag is volhoubare besluit Die Elektrisiteitsbeheerraad ondersteun NamPower se pogings om voorafbetaalde grootmaatmeters aan verskeie plaaslike elektrisiteitsverspreiders en ander kliënte bekend te stel. Die stap word as volhoubaar beskryf. Die aanlyn-publikasie, The Brief berig dat die uitvoerende hoof van die raad, Robert Kahimise, sê die stelsel sal NamPower toelaat om sy reuse-skuldlas te verminder. Die kragvoorsiener poog om teen Julie 2025 alle verspreiders op voorafbetaalde...
Landbou-kenner looi besluit vir Meatco-raad tot einde Februarie – Kosmos 94.1
Landbou-kenner looi besluit vir Meatco-raad tot einde Februarie Die finansministerie het ‘n tydelike direksie aangestel vir Meatco wat tot einde Februarie volgende jaar sal dien. Die voorsitter van die raad is die voormalige hoof van Agribank, Sakaria Nghikembua. Terwyl die ander name ook redelik goed vertoon en sekere rolspelers blyk om die regte kennis en...
Korrektiewe dienste besluit nog of Zuma moet terug tronk toe – Kosmos 94.1
Korrektiewe dienste besluit nog of Zuma moet terug tronk toe Die Suid-Afrikaanse minister van justisie, Ronald Lamola, sê korrektiewe dienste se nasionale kommissaris, Samuel Thobakgale, beraadslaag tans met regsadviseurs om te bepaal of oudpresident Jacob Zuma moet terugkeer tronk toe. Die Konstitusionele Hof het ‘n appèl teen ‘n Appèlhof-beslissing verwerp dat Zuma se vrylating op...
Goeie besluit om SANDF te ontplooi om vragmotors te beskerm – Kosmos 94.1
Goeie besluit om SANDF te ontplooi om vragmotors te beskerm AgriSA steun die besluit om Suid-Afrikaanse weermaglede te ontplooi om te help teen die brandstigting van vragmotors. Die landbou-organisasie het gewaarsku teen die moontlike uitwerking indien die vragmotors in die voedselsektor sou uitbrand. Die president van AgriSA, Jaco Minnaar, sê die uitwerking is baie groter...
Etzebeth het besluit om môre te speel – Kosmos 94.1
Rugby: Etzebeth het besluit om môre te speel Rugby: Die slot Eben Etzebeth sal die Springbokke môre in die Rugby-kampioenskapstoets in Auckland teen Nieu-Seeland aanvoer ondanks sy pa se dood. Harry Etzebeth is Dinsdag aan kanker dood en sy seun is die keuse gegee om by die span te bly of terug te keer huis...
Besluit oor trosbomme vir Oekraïne nie ligtelik opgeneem – Kosmos 94.1
Biden: Besluit oor trosbomme vir Oekraïne nie ligtelik opgeneem Amerikaanse President Joe Biden sê die besuit om trosbomme na Oekraïne te stuur, was ‘n moeilike, maar noodsaaklike besluit. Volgens Biden is Oekraïne se wapenvoorraad uitgeput weens die Russiese inval. Meer as 100 lande verbied die gebruik van trosbomme en talle humanitêre organisasies het die stap...
Suid-Korea respekteer Japan se besluit oor Fukushima-water – Kosmos 94.1
Suid-Korea respekteer Japan se besluit oor Fukushima-water Die Suid-Koreaanse regering sê Japan se voorstel om besmette water van die verwoeste Fukushima-aanleg in die see vry te laat, voldoen aan internasionale standaarde. Amptenare sê hulle respekteer die bevindings van die Internasionale Atoomenergie-agentskap dat die radio-aktiewe water ‘n geringe impak op die omgewing sal hê. Japan beplan...