Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit Van die 122 grootste olie-, gas-, steenkool- en sementprodusente, het 65-persent staatsinstellings en 55-persent privaat maatskappye hul produksie verhoog. Dit is volgens die Carbon Majors Database wat deur wêreldbekende navorsers opgestel is. Die grootste skuldige is ExxonMobil van Amerika, wat deur beleggers besit word en die...
Tag: besoedel
Dalebrook-getypoel in Kaapstad is nie besoedel nie
Dalebrook-getypoel in Kaapstad is nie besoedel nie Die Stad Kaapstad se Kusbestuurs-afdeling verseker inwoners die Dalebrook-getypoel in Kalkbaai is nie besoedel nie. Daar het oor die naweek ‘n kortstondige stortvloed plaasgevind by die Dalebrook Pompstasie as gevolg van ‘n elektriese onderbreking, wat gelei het tot afvalwater wat deur die stormwater-drein in die see afgevoer is....
SA steenkoolkragstasies besoedel 42 keer dit van China
SA steenkoolkragstasies besoedel 42 keer dit van China ‘n Onlangse verslag toon besoedelingstowwe wat deur Suid-Afrikaanse steenkoolkragstasies vrygestel word, is bykans 42 keer hoër as in China. Bloomberg berig die vrystellings het sedert 2022 meer as verdubbel in intensiteit en dra aansienlik by tot respiratoriese siektes, insluitend asma, en voortydige sterftes by individue met hart-...