Tag: besoek

Home besoek
Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland
Post

Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland

Seibeb besin oor parlementêre besoek aan Switserland Die speaker van die Nasionale Vergadering, Peter Katjavivi, het ‘n afvaardiging van parlementslede gelei na die 148ste Inter-Parlementêre Unie vergadering in Genève, Switserland. Die parlementslede Henny Seibeb, Charmaine Tjirare and Nono Katjingisiua het Katjavivi vergesel na die vergadering, wat gister ten einde geloop het. Seibeb besin oor sommige...

Bibi kanselleer amptelike besoek aan VSA
Post

Bibi kanselleer amptelike besoek aan VSA

Bibi kanselleer amptelike besoek aan VSA Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het twee van sy topraadgewers se beplande besoek aan Amerika afgestel. Dit volg nadat Amerika nie ʼn besluit van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad geveto het nie, maar eerder buite stemming gebly het. Die resolusie eis ʼn onmiddellike skietstilstand in Gaza tydens die...

Wat help elle-lange besoek aan Genève
Post

Wat help elle-lange besoek aan Genève

Wat help elle-lange besoek aan Genève Reaksie word ontvang op die parlementêre afvaardiging wat tans in Genève, Switserland is op besoek aan die 148ste Parlementêre Unie Vergadering. Die speaker, professor Peter Katjavivi lei die groep wat tot 27 Maart daar sal wees. Die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah vra tot watter voordeel die lang besoek...

VN-organisasie se koördineerder besoek Namibië
Post

VN-organisasie se koördineerder besoek Namibië

VN-organisasie se koördineerder besoek Namibië Die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie se substreekkoördineerder vir Suider-Afrika, Patrice Talla, is vandeesweek in Namibië. Dit onderstreep die rol van die organisasie en hul planne om lande soos Namibië te ondersteun in die bereiking van doelwitte vir voedselsekerheid en armoedevermindering, veral in die lig van dreigende rampe soos...

Okahandja-aktivis kap Uutoni oor besoek aan dorp
Post

Okahandja-aktivis kap Uutoni oor besoek aan dorp

Okahandja-aktivis kap Uutoni oor besoek aan dorp Die Okahandja Munisipaliteit stel môre sy Strategiese Plan vir 2024-2029 bekend, en het die publiek uitgenooi om die geleentheid by te woon. Die plan sal ‘n nuwe strategiese rigting skep om die lewensomstandighede en -standaarde van alle inwoners en beleggers te verbeter. Die stedelike ontwikkeling-minister, Erastus Uutoni, sal...

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie
Post

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie Die Namibiese Statistieke-agentskap het die suksesvolle voltooiing van die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus-veldwerk aangekondig, wat begin het met die insameling van sensusdata op 18 September verlede jaar. Dit is afgesluit met veldbesoeke vir die sogenaamde “post enumeration survey”, genaamd die versoeningsoperasie, op 14 Februarie vanjaar....

Gautengse Onderwys-LUR besoek Primrose Primary na skoolhoof geskiet is
Post

Gautengse Onderwys-LUR besoek Primrose Primary na skoolhoof geskiet is

Gautengse Onderwys-LUR besoek Primrose Primary na skoolhoof geskiet is Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, besoek vandag die Primrose Primary School in Germiston nadat die 51-jarige skoolhoof Vrydag deur ʼn graad ses-seun geskiet is. Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die skietvoorval. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die skoolhoof sterk na die...

Kremlin doodstil oor Tucker Carlson en sy moontlike besoek
Post

Kremlin doodstil oor Tucker Carlson en sy moontlike besoek

Kremlin doodstil oor Tucker Carlson en sy moontlike besoek Die Kremlin, het vanoggend geweier om kommentaar te lewer oor of die Amerikaanse joernalis Tucker Carlson die Russiese presidensiële administrasie vandeesweek in Moskou besoek het. Russiese media het Maandag foto’s van Carlson op verskeie plekke rondom Moskou gewys tydens ‘n besoek wat bespiegelings aangevuur het dat...

Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose
Post

Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose

Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose Die hertog en hertogin van Sussex se kantoor sê prins Harry het met sy pa, koning Charles, gepraat en sal binne die volgende paar dae na die Verenigde Koninkryk reis om hom te besoek. Dit volg nadat Buckingham-paleis gister aangekondig het die koning is met kanker...

DA wil optree oor Tembisa-hospitaal besoek wat verhoed is
Post

DA wil optree oor Tembisa-hospitaal besoek wat verhoed is

DA wil optree oor Tembisa-hospitaal besoek wat verhoed is Die DA gaan teen die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, optree omdat die party verhoed is om ‘n grondwetlike toesig by die Tembisa-hospitaal uit te voer. Hulle beweer hulle is onwettig verbied om die perseel te betree tydens ‘n onaangekondigde toesigbesoek. Die party...