Tag: besoekers

Home besoekers
Besoekers stroom na kus oor vakansie
Post

Besoekers stroom na kus oor vakansie

Besoekers stroom na kus oor vakansie Daar was ‘n 5,49 persent toename in besettingsyfers gedurende die feesseisoen by Namibia Wildlife Resorts se fasiliteite. Volgens woordvoerder Nelson Ashipala is meer besoekers meestal by kampeerplekke langs die kus gesien. By Olifantsrus was daar 14,1 persent meer besoekers, gevolg deur Terrace Bay met ‘n 10,55 persent toename. Torrabaai...

Meer besoekers gebruik Namibia Wildlife Resorts
Post

Meer besoekers gebruik Namibia Wildlife Resorts

Meer besoekers gebruik Namibia Wildlife Resorts Namibia Wildlife Resorts het 44 014 besoekers by sy fasiliteite verwelkom gedurende die 2023 feesseisoen, wat ‘n 5,49 persent toename in besettingsyfers is vergeleke met die vorige jaar. NWR sê die besettingskoers het op 39,69 persent gestaan vergeleke met 34,20 persent in 2022. Volgens woordvoerder Nelson Ashipala, is ‘n...

Eerste visumvrye besoekers in Kenia verwelkom
Post

Eerste visumvrye besoekers in Kenia verwelkom

Eerste visumvrye besoekers in Kenia verwelkom Kenia het die eerste groep buitelandse toeriste verwelkom wat onder ‘n vereenvoudigde toegangstelsel aangekom het, in die hoop om meer besoekers te lok. Die regering se immigrasiedienste sê, die eerste ‘visumvrye aankomelinge het in Nairobi geland vanaf Ethiopië se hoofstad Addis Abeba en meer sal na verwagting in die...

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok
Post

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok

NWR het planne om plaaslike besoekers volgende jaar te lok Namibia Wildlife Resorts het onlangs die ondersteuning wat hy van inwoners ontvang betreur. Terwyl hy goeie syfers van buitelandse burgers en toeriste deurgegee het, blyk dit asof die NWR nie die keuse van Namibiërs is nie. Die maatskappy gaan reeds jare gebuk onder kritiek van...

Hou by die wet, besoekers!
Post

Hou by die wet, besoekers!

Kommissaris Ottilie Kashuupulwa, die Ohangwena-polisie se streekbevelvoerder, het inwoners en besoekers aan die streek versoek om by die wet te hou. Kashuupulwa het polisiebeamptes aangemoedig om na die beste van hul vermoë te werk en burgers gelyk voor die wet te behandel, soos dit behoort te wees. Sy sê stewels sal op die grond wees...