Gauteng bestee R14 miljoen aan 11 Kubaanse dokters: DA Die DA in Gauteng sê die provinsiale gesondheid-departement bestee 14-miljoen Suid-Afrikaanse rand per jaar aan 11 Kubaanse dokters, ten spyte van die groot aantal werklose plaaslike dokters. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het dit bekend gemaak in ‘n skriftelike antwoord op die DA...
Tag: bestee
Waar word N$8 miljoen bestee aan die rooilyn?
Waar word N$8 miljoen bestee aan die rooilyn? Die Lewendehawe en Lewendehawe-produkte Raad het amper 8 miljoen Namibiese dollar in die afgelope vier jaar bestee aan die opknapping en instandhouding van die sogenaamde rooilyn, volgens die Tender Bulletin. Daar is berig dat 2 miljoen dollar uit die raad se begroting begroot is vir die instandhouding...
Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik
Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik Daar is 706 miljoen Namibiese dollar in verlede jaar se begroting vir die 2023-sensus begroot. Die sensus, wat reeds met twee jaar vertraag was, is uiters belangrik vir beplanning. Die sensus bestuurder by die Namibiese Statistieke-agentskap dr. Isak Neema het die besteding so uiteengesit. Intussen het die eerste...
Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg
Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg FNB-ontleder Ester Ochse het verbruikers gemaan om hulle uitgawes te besnoei te midde van hoër brandstofpryse. Die bank vrees dat die druk op begrotings verder sal vererger met verhoogde brandstofuitgawes, wat voertuig- en openbare vervoerkoste ook negatief sal raak. Sy maan, dit sal waarskynlik lei tot hoër...
Meer moet bestee word op grondslagonderwys
Meer moet bestee word op grondslagonderwys Die Afrika-unie het die jaar 2024 onderwys se tema as Voed ‘n Afrikaan gepas op vir die 21ste eeu. In die verband is grondslagonderwys uitgelig as ‘n prioriteit. Plaaslik is skoolgereedheid en die vaslê van die broodnodige grondslag ‘n uitdaging. Die uitvoerende direkteur van die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, sê...
TotalEnergies sal derde van ’24-begroting op Nam-eksplorasie bestee
TotalEnergies sal derde van ’24-begroting op Nam-eksplorasie bestee TotalEnergies het ‘n groter as verwagte afname in sy aangepaste inkomste vir die vierde kwartaal van 2023 gerapporteer en gewaarsku dat swak raffineringsmarges sy 2024-resultate sal beïnvloed. Winste van groot oliemaatskappye het in 2023 met sowat ‘n derde gedaal vanaf rekordvlakke in 2022. Die Franse groep se...
Pandor bestee R47m op reise
Pandor bestee R47m op reise Die DA het die buurland se minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, en haar departement se buitensporige besteding ontbloot, en onthul meer as 47 miljoen Suid-Afrikaanse rand is sedert 2019 toegeken vir reis, verblyf en verwante koste. Die onthulling, wat volg op ‘n parlementêre vraag, het wenkbroue laat...
Families sal vakansie hou maar sal versigtig bestee
Families sal vakansie hou maar sal versigtig bestee Huishoudings is onder druk vir nou reeds bekende redes. Terwyl families voorberei om uit te span en vakansie te geniet sal daar wel maatreëls toegepas word. Daar word deur kenners voorspel vakansiegangers sal eerder tuis eet as om in ‘n restaurant ‘n ete te geniet en sal...
N$200 miljoen vir meer onderwysposte ‘reeds bestee’
N$200 miljoen vir meer onderwysposte ‘reeds bestee’ ’n Groep werklose onderwys-gegradueerdes het ’n betoging in Windhoek gehou waarin hulle onder meer geëis het dat die onderwys-ministerie hulle in diens neem. ‘n Lid van die werklose onderwyserskomitee, Kaundu Jesaya, doen ‘n beroep op die regering om op te tree en werk te lewer. Die groep doen...
Regering bestee mildelik aan sport: Shiimi
Regering bestee mildelik aan sport: Shiimi Die regering onderbestee nie op sport nie. Dit is die standpunt van die finansminister Ipumbu Shiimi. Hy het in sy middeltermyn begroting melding gemaak van die miljoene wat in die afgelope jare bestee is en ook die begroting vir die twee komende boekjare gegee. Hy sê die swak toestand...