G20-lande bestee rekord-bedrae op fossielbrandstowwe Die Internasionale Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling se jongste verslag het onthul die bedrag staatsgeld wat 20 van die wêreld se grootste ekonomieë aan steenkool, olie en gas bestee, het verlede jaar ‘n rekordbedrag van 26,3 triljoen Namibiese dollar beloop. Dit is ten spyte van die G20-leiers se onderneming om geleidelik...
November 8, 2024
Tag: bestee
Home
bestee
Post
July 30, 2023July 30, 2023Uncategorized
Gesondheid kry ook motor-geld, sal N$24m aan ambulanse bestee – Kosmos 94.1
Gesondheid kry ook motor-geld, sal N$24m aan ambulanse bestee Namibië se regering het sy voorneme om vir vyf jaar nie voertuie aan te koop nie, oorboord gegooi. Volgens die Tender Bulletin is die begroting vir nuwe wiele met 285 persent verhoog tot ‘n sewe jaar hoogtepunt van 210 miljoen Namibiese dollar in die huidige begrotingsjaar....
Post
June 11, 2023June 11, 2023Uncategorized
Gautengs bestee nie dieselbegroting – Kosmos 94.1
DA: Gautengs bestee nie dieselbegroting Die DA in Gauteng sê ondernemings in die provinsie sukkel om kop bo water te hou weens voortgesette beurtkrag, maar die provinsiale regering bestee nie die begroting wat toegeken is vir die aankoop van diesel vir kragopwekkers nie. Kragtens die regering se vierde kwartaal-verslag oor die finansies van die staat,...