Groot riviere bestendig, maar Kunene styg skerp Die Zambezirivier by Katima Mulilo vloei baie bestendig en het vanoggend ‘n vlak van 1,28m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu het die afgelope paar dae ‘n toename in watervlak van 5,37m tot 5,45m vanoggend aangeteken. Die Kunenerivier by Ruacana het ‘n vloei van 578,10 kubieke meter per sekonde...
Tag: bestendig
Rooivleis-pryse bestendig, maar ‘mark gaan draai’
Rooivleis-pryse bestendig, maar ‘mark gaan draai’ Volgens die jongste prysverslag van die Lewendehawe- en Lewendehawe-produkteraad is die rooivleisprys per kilogram redelik bestendig vergeleke met die afgelope twee maande. Die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie in Suid-Afrika, dr. Frikkie Mare, het ‘n insig gegee in die huidige rooivleispryse en mark in Suid-Afrika en Namibië. Volgens Mare...
Groot riviere bly bestendig, maar Oranje baie laag
Groot riviere bly bestendig, maar Oranje baie laag Die Zambezirivier by Katima Mulilo is besig om te daal en het vanoggend ‘n watervlak van 1,67m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu daal steeds van 5,64m gister tot 5,63m vanoggend. Die Benede Oranjerivier by Blouputs het ‘n watervlak van 0,34m aangeteken en Sendelingsdrift daal steeds en was...
Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig
Kunene vloei uiters sterk, ander riviere bestendig Die Kunenerivier bruis tans by Ruacana verby en het vanoggend ‘n allemintige vloei van 558,5 kubieke meter per sekonde aangeteken. Verlede jaar hierdie tyd het die rivier teen 145,9 gevloei, volgens die nuutste vloedverslag van die Namibië Hidrologiese Dienste. Die ander noordelike viere vloei bestendig en die watervlak...
Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom?
Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom? Die wêreldwye oliemaatstaf, Brent-ruolie, vertoon relatief stabiel en verhandel rondom 82 Amerikaanse dollar per vat, ten spyte van aanhoudende kommer oor aanvraag. Hierdie stabiliteit is toegeskryf aan die voortdurende uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Roodt, gepraat oor die redes vir die stabiliteit....
Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op
Riviere vloei bestendig, maar Kunene tel weer op Die land se riviere in die noorde bly bestendig, behalwe vir die Kunenerivier by Ruacana, wat teen 349,3 kubieke meter per sekonde vanoggend veel sterker gevloei het as gister. Die Zambezirivier by Katima Mulilo se watervlak van 1,70m was 2cm hoër as gister, maar steeds baie laer...
Noordelike riviere bestendig, Oranje sak
Noordelike riviere bestendig, Oranje sak Die Zambezirivier by Katima Mulilo het die afgelope twee dae geen verandering in watervlak aangeteken nie en bly op 1,65m. Die riviervlak is tans laag vir hierdie tyd van die jaar. Die Okavangorivier by Rundu het ‘n effense afname van 5.64m gister tot 5.63m vanoggend aangeteken. Die Benede-Oranjeriviervlak neem af,...
Riviere bly bestendig – Kosmos 94.1
Riviere bly bestendig Die Okavangorivier by Rundu het effe gestyg en het vanoggend op 5,62m gevloei, volgens die Namibiese Hidrologiese Dienste. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het geen verandering getoon nie en is steeds op 1,65m. Die Kunenerivier by Ruacana vloei weer sterker teen 306,3 kubieke meter per sekonde, wat dubbel die vloei van dieselfde...
Gcaleka sê sy wil Openbare Beskermer-kantoor bestendig
Gcaleka sê sy wil Openbare Beskermer-kantoor bestendig Suid-Afrika se Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka, het toewyding uitgespreek om die instelling bestendig te maak en gehalte-ondersoeke te doen. Sy het kennis geneem van wesenlike pogings in menslike hulpbronne, digitalisering en uitreikhervormings om ontvanklikheid en datafokus te verbeter. Gcaleka verkeer onder druk om onafhanklikheid te verseker te midde...
Namibië se grootste uitvoermark bestendig
Namibië se grootste uitvoermark bestendig Die Suider-Afrikaanse Doeane-unie was in September Namibië se grootste uitvoermark met 39,8 persent van die totaal, volgens die nuutste Handelsverslag. Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling was tweede op die lys met 25,2 persent, gevolg deur die Europese Unie met 17,7 persent van uitvoere en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap met...