Tweepotstelsel ‘kan mense help om lewenskoste te bestuur’ Cosatu se parlementêre koördineerder Matthew Parks sê die tweepotstelsel kan Suid-Afrikaners help om die lewenskoste te bestuur. Hy glo ondanks kommer kan die stelsel baie skuldverligting bied vir sukkelende werkers. Hy sê die stelsel is buigsaam en gee werkers talle moontlikhede. Post navigation Source link
Tag: bestuur
Los woede by die huis en bestuur veilig
Los woede by die huis en bestuur veilig In die buurland, moedig die vakbondfederasie Saftu Suid-Afrikaners aan om hulle veiligheid en die veiligheid van ander padgebruikers voorop te stel wanneer hulle oor die Paasnaweek reis. Die ander ernstige probleem, afgesien van die ignorering van verkeersreëls, is padwoede. Die woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê werkers...
Ry versigtig die naweek, en moenie drink en bestuur nie
Ry versigtig die naweek, en moenie drink en bestuur nie Namibiërs vier môre Onafhanklikheidsdag en baie mense gaan oor die langnaweek na verskillende bestemmings reis. Dit sal die gewone skerp toename in verkeersvolumes landwyd veroorsaak. Die Namibiese polisie se verkeers-wetstoepassings-afdeling sal hard werk om polisiesigbaarheid op die hoofpaaie te verseker om bestuurders aan te moedig...
Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf
Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf Rusland se kernreus Rosatom oorweeg dit om ‘n kernkrag-aanleg in Namibië op te rig. Rosatom is in die land deur sy Uranium One-filiaal wat uraan in die Stampriet-bekken wil ontgin. Die maatskappy se bestuurder vir Namibië Viktor Riedel sê hulle sal in gesprek met die regering...
ANC kan nie besteding bestuur nie
ANC kan nie besteding bestuur nie Die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland sê dis duidelik dat die regering beheer oor sy inkomste verloor het en behoort verplig te word om dissipline toe te pas sodat voldoende vlakke van dienslewering plaasvind. Die ouditeur-generaal se jongste 2021/22-verslag oor wesenlike ongerymdhede in plaaslike regering het onthul munisipaliteite...
Cosatu veroordeel hoe Tshwane sy finansies bestuur
Cosatu veroordeel hoe Tshwane sy finansies bestuur Cosatu in Gauteng het die Stad Tshwane se finansiële krisis veroordeel. Die stad se toenemende skuld, met byna 3,9-miljard Suid-Afrikaanse rand aan Eskom verskuldig, wek ernstige kommer oor sy vermoë om sy finansiële verpligtings na te kom en noodsaaklike dienste aan inwoners te lewer. Cosatu se provinsiale voorsitter,...
IMF het kommer oor Suid-Afrika se krag-uitdagings, skuld, en bestuur
IMF het kommer oor Suid-Afrika se krag-uitdagings, skuld, en bestuur Die Internasionale Monetêre Fonds sê Suid-Afrika word gekniehalter deur voortslepende kragonderbrekings en logistieke probleme wat die gevolg is van jare lange onvoldoende belegging en swak bestuur. Die fonds het die land se vooruitsig vir vanjaar tot net een-persent verlaag. Die IMF se hoofekonoom, Pierre-Olivier Gourinchas,...
Tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer dans om hul woede te bestuur
Tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer dans om hul woede te bestuur Sukkelende tronk spandeer byna £10 000 om gevangenes te leer hoe om vingers te klik en voete te stamp op liedjies soos Pharrell Williams se Happy sodat hulle hul woede kan bestuur Gevangenes word geleer hoe om hul liggame te...
Nampol lei offisiere op in doeltreffende bestuur
Nampol lei offisiere op in doeltreffende bestuur Nampol inspekteur-generaal Joseph Shikongo beskryf deurlopende leierskap-ontwikkelingsopleiding vir senior onderoffisiere as ‘n reis na organisatoriese uitnemendheid, bemagtiging en transformasie. Shikongo het amptelik die tweede weeklange Strategiese Leierskap- en Bestuursopleiding werkswinkel vir senior offisiere in Hardap geopen, wat deur 10 senior bevelsoffisiere bygewoon word. Die doel van die opleiding,...
Jy kan nie jou besigheid deeltyds bestuur nie
Jy kan nie jou besigheid deeltyds bestuur nie Baie Namibiërs wil graag hul eie werk skep deur óf klein en medium ondernemings óf volskaalse besighede te begin, maar in die nasleep van die ekonomiese afswaai wil baie aspirant-sakemanne en -vroue eerder iewers werk en hul besighede deeltyds bestuur. Danny Meyer van SMEs Compete stem nie...