Tag: bestuur

Home bestuur
Alweendo fokus op volhoubare bestuur van mynbousektor – Kosmos 94.1
Post

Alweendo fokus op volhoubare bestuur van mynbousektor – Kosmos 94.1

Alweendo fokus op volhoubare bestuur van mynbousektor Die minister van myne en energie, Tom Alweendo, het by die Kamer van Mynwese van Namibië se tiende Mynbou-ekspo gesê beleggers is baie belangrik vir die sektor. Die tiende Mynbou-ekspo het vandag by die Windhoekse skougronde begin en duur tot môre. Alweendo het ‘n beroep op die rolspelers...

LPM wil weet hoekom Sheya met bestuur inmeng – Kosmos 94.1
Post

LPM wil weet hoekom Sheya met bestuur inmeng – Kosmos 94.1

Outjo-chaos: LPM wil weet hoekom Sheya met bestuur inmeng Na Outjo-inwoners vroeër die maand geëis het dat die dorp se hoof uitvoerende beampte Joseph Urib uit sy pos verwyder moet word, het die Landless People’s Movement vanoggend die inwoners van die dorp toegespreek. Die party se leier, Bernadus Swartbooi, vra hoekom die Kunene-streeksgoewerneur Marius Sheya...

Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1
Post

Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1

Klimaatsverandering & beesboerdery: Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur Daar is kommer oor beesboerdery in die sentrale gebied met voorspellings dat klimaatsverandering die produktiwiteit van grond negatief kan beïnvloed. Die kwaliteit van landbougrond kan met 42 persent teen 2050 daal en teen 2080, sal produktiwiteit met amper 60 persent daal met die sentrale...

Kenner sê Schlettwein is verkeerd, droogte kan nie bestuur word nie – Kosmos 94.1
Post

Kenner sê Schlettwein is verkeerd, droogte kan nie bestuur word nie – Kosmos 94.1

Kenner sê Schlettwein is verkeerd, droogte kan nie bestuur word nie ‘n Plaaslike landboukenner stem nie saam met die landbouminister Calle Schlettwein se mening dat die nadelige impak van die droogte bestuur kan word nie. Schlettwein het die negatiewe uitwerking van droogtes op die beskikbaarheid van water vir produksie en weiding erken, wat lei tot...

Droogte het erge impak, maar kan bestuur word – Kosmos 94.1
Post

Droogte het erge impak, maar kan bestuur word – Kosmos 94.1

Calle: Droogte het erge impak, maar kan bestuur word Die landbouminister Calle Schlettwein sê die nadelige impak van die droogte op die natuur en landbousektor is hanteerbaar en kan bestuur word. Schlettwein het die negatiewe uitwerking van droogtes op die beskikbaarheid van water vir produksie en weiding erken, wat lei tot trae groei in landbou....

Biden sê kunsmatige intelligensie moet beter bestuur word – Kosmos 94.1
Post

Biden sê kunsmatige intelligensie moet beter bestuur word – Kosmos 94.1

Biden sê kunsmatige intelligensie moet beter bestuur word Sewe toonaangewende maatskappye in die ontwikkeling van kunsmatige intelligensie, het hulle daartoe verbind om risiko’s wat die nuwe tegnologie teweegbring, beter te bestuur. Die Amerikaanse President Joe Biden het dit by die Withuis in Washington bekend gemaak. Hy is vergesel deur verteenwoordigers van die maatskappye: Amazon, Anthropic,...