Tag: bestuurders

Home bestuurders
Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek
Post

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek

Bestuurders in Oshana gedra hulle mooi oor langnaweek Die Oshana-polisie se streekbevelvoerder, kommissaris Naftal Sakaria, sê Paasnaweek was relatief stil. Daar is verkeersboetes van 161 000 Namibiese dollar uitgereik en daar was ook voorvalle van dronkbestuur. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gesels. Post navigation Source link

Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars!
Post

Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars!

Hou julle bestuurders veilig, taxi-eienaars! Die Namibië Openbare Passasiersvervoervereniging is bekommerd oor die toename in voorvalle waar taxi-bestuurders en hul passasiers beroof word. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Nathan Africa, die vereniging se sekretaris-generaal, wat sê dat hulle met Nampol saamwerk om taxibestuurders veilig te hou op die paaie. Hy vra egter die eienaars...

Brandstoftekorte in Nigerië met bestuurders wat staak
Post

Brandstoftekorte in Nigerië met bestuurders wat staak

Brandstoftekorte in Nigerië met bestuurders wat staak Nigerië se brandstoftenkwa-bestuurders het ‘n staking begin oor stygende bedryfskoste weens die onlangse tweede devaluasie van die naira-geldeenheid binne ‘n jaar, en oor die toestand van die land se paaie. Die Nigeriese Vereniging van Padvervoereienaars, wat duisende vragmotoreienaars en bestuurders verteenwoordig, dring aan op hoër vragkoste van brandstofbemarkers...

GRN soek bestuurders vir Geingob-begrafnis, huur motors tot 22ste
Post

GRN soek bestuurders vir Geingob-begrafnis, huur motors tot 22ste

GRN soek bestuurders vir Geingob-begrafnis, huur motors tot 22ste Die ministerie van werke en vervoer soek 40 ervare bestuurders om die huidige poel in die polisie se BBP-direktoraat aan te vul. Dit is vir die begrafnis van Hage Geingob. Intussen sê die ministerie verder dat die huur van voertuie vir die geleentheid reeds begin het...

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu
Post

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu Die Namibië Rewolusionêre Vervoer-vakbond, of Naretu, vra dat vragmotor-vervoermaatskappye onmiddellik reddingsplanne in werking stel om hul bestuurders te beskerm. Dit volg op die nuus van toenemende vragmotor-kapings in Suid-Afrika, wat bestuurders se lewens in gevaar stel. Naretu se leier, Petersen Kambinda, sê hulle weet van ‘n hele aantal voorvalle...

Bestuurders moet in hul spore trap
Post

Bestuurders moet in hul spore trap

Bestuurders moet in hul spore trap Die buurland se vervoerminister, Sindisiwe Chikunga, sê daar sal geen verdraagsaamheid wees teenoor diegene wat in hierdie feestyd verkeersreëls oortree nie. Sy het die 2023/2024-feestyd se padveiligheidsveldtog amptelik in Tsakane aan die Gautengse Oos-Rand bekend gestel. Vanjaar se veldtog fokus op die uitwerking van alkohol op padgebruikers se gedrag en die bydrae...

August 26 se twee bestuurders skuldig bevind
Post

August 26 se twee bestuurders skuldig bevind

August 26 se twee bestuurders skuldig bevind Plaaslike media berig dat die besturende direkteur van August 26 Salatiel Ntinda en die maatskappy se finansiële bestuurder Karel Nel skuldig bevind is na hulle skorsing en ‘n ondersoek by die maatskappy gelas is. Die twee was ondersoek in verband met die verdwyning 2,5 miljoen Namibiese dollar. Die twee is in...