Besware op Jhb-waardasierol kan tot einde November ingedien word Die Stad Johannesburg het die tydperk vir teenaansoeke op die algemene waardasieregister tot 30 November uitgestel. Dit geld net vir eienaars van eiendom wat voorheen daarteen beswaar gemaak het. Die woordvoerder van die stad, Nkosana Lekotjolo, sê dit beteken alle inwoners wat voorheen beswaar gemaak het...
November 17, 2024
Tag: besware
Home
besware
Post
September 13, 2023September 13, 2023Uncategorized
Lyk nie of komitee besware oor onderwyswetsontwerp in ag neem nie – Kosmos 94.1
Lyk nie of komitee besware oor onderwyswetsontwerp in ag neem nie AfriForum sê daar is steeds geen aanduiding dat die parlementêre komitee vir Basiese Onderwys besware oor klousule vyf en ses van die Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette ernstig in ag neem nie. Die klousules hou verband met beheerliggame se reg om die finale besluit te...
Post
August 18, 2023August 18, 2023Uncategorized
Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie – Kosmos 94.1
Ombud sê huweliksaansoeke en besware nie ‘n slegte idee nie Die ombudsman, Basilius Dyakugha, het sy stem gevoeg by die besluit deur die ministerie van binnelandse sake om ‘n wetsontwerp op huweliksaansoeke in die parlement voor te lê. Dit sal van paartjies vereis om ‘n huweliksaansoek in te dien wat in die koerante vir besware...