Ontwikkelende lande kan nie skuld en klimaataanspassings betaal nie Ontwikkelende lande sal vanjaar ‘n rekord 400 miljard Amerikaanse dollar betaal om buitelandse skuld te betaal, maar talle kan nie die geld wat hulle nodig het vir klimaatsaanpassing en volhoubare ontwikkeling spandeer sonder om wanbetaling in die volgende vyf jaar te waag nie. Dit is volgens...
Tag: betaal
Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal
Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal Die Universiteit van Namibië wat die kwalifikasiesertifikate en akademiese transkripsies van studente wat nog geld skuld weerhou, is weer in die nuus. Die geraakte studente eis die universiteit se ingryping en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot as daar nie aan hul eise voldoen word...
Franse betaal al hoe meer vir Spele
Franse betaal al hoe meer vir Spele Die koste om vanjaar se Spele in Parys aan te bied bly styg, met ouditeure wat verwag dit sal tussen 60 en 100 miljard Namibiese dollar beloop. Aan die begin van verlede jaar het beramings gestaan op 60 miljard dollar, na ‘n aanvanklike bedrag van 49 miljard. Daar...
Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal
Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal Die sage van die Kora-musiektoekennings is uiteindelik verby. Telecom Mundial Sarl en Ernest Adjovi het die appèlsaak in die hooggeregshof verloor. Die drie regters op die bank, regters Sylvester Mainga, Theo Frank en Dave Smuts het die uitspraak vanoggend gelewer. Dus moet Mundial 23,5 miljoen Namibiese dollar, 20...
Vervoersindikaat: Stuttafords, Pickfords betaal R40m boete
Vervoersindikaat: Stuttafords, Pickfords betaal R40m boete Die meubelvervoermaatskappye in die buurland, Stuttafords Van Lines en Pickfords Removals South Africa het erken dat hulle betrokke was by ‘n meubelvervoerkartel en het ingestem om ‘n gesamentlike boete van 40 miljoen Suid-Afrikaanse rand te betaal. Die skikking, wat deur die Mededingingstribunaal bevestig is, sluit nou alle klagtes, ondersoeke...
Kommer oor somer-oeste, en ek en jy gaan betaal
Kommer oor somer-oeste, en ek en jy gaan betaal Somer-oeste dwarsoor Suider-Afrika is erg ontwrig deur voortslepende hittegolwe en onvoldoende reën, en Namibië is geen uitsondering nie. Die hoofbestuurder van die Akkerbouraad, Gilbert Mulonda, het vroeër gesê die plaaslike mielie-oes is beteuterd maar Namibië sal genoeg mielies vanaf Suid-Afrika kan invoer om in plaaslike vraag...
Betaal so jou bib-boetes in Massachusetts…
Betaal so jou bib-boetes in Massachusetts… ’n Massachusetts-biblioteek laat klante met verlore of beskadigde items toe om hul fooie te betaal met ’n ongewone vorm van geldeenheid: katfoto’s. Die Worcester Openbare Biblioteek het aangekondig dat sy “March Meowness”-program, wat tot die einde van die maand duur, kliënte sal toelaat om hul rekeninge te vereffen as...
SA se staatsdokters word te min betaal
SA se staatsdokters word te min betaal Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging bepleit ‘n verhoging in staatsdokters se salarisse. Die organisasie sê dokters in staatsklinieke en hospitale verdien baie minder as hul eweknieë in die privaat sektor. ‘n Gesondheidsekonoom, Sandile Mhlongo, ondersteun hierdie oproep en voeg by gelykheid in betaling sal help om wanbalanse uit die...
Trump moet betaal of James vat sy bates
Trump moet betaal of James vat sy bates New York se staatsprokureur-generaal, Letitia James, sê sy sal nie huiwer om beslag te lê op oudpresident Donald Trump se geboue, insluitend sy Wall Street-wolkekrabber in Manhattan, as hy nie sy boete vir bedrog betaal nie. Trump, sy twee oudste seuns en vennote is Vrydag skuldig bevind...
EFF sal toelae volgens kwalifikasies betaal, sê Julius
EFF sal toelae volgens kwalifikasies betaal, sê Julius Die EFF-leier Julius Malema sê as die party na die verkiesings aan bewind kom sal hy die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap oorneem. Malema het by die die party se kieserregistrasieprogram in KwaZulu-Natal gepraat. Hy sê die EFF sal nie die 350 Suid-Afrikaanse rand maatskaplike verligtingshulptoelaag skrap nie, maar...