Tag: betaal

Home betaal
Trump moet Carroll $83,3 miljoen betaal, beveel hof
Post

Trump moet Carroll $83,3 miljoen betaal, beveel hof

Trump moet Carroll $83,3 miljoen betaal, beveel hof ’n Jurie in Manhattan, New York het Donald Trump beveel om 83,3 miljoen Amerikaanse dollar aan die skrywer E. Jean Carroll te betaal, wat sê hy het haar reputasie as ’n betroubare joernalis vernietig deur te ontken dat hy haar verkrag het. Die bedrag wat die voormalige...

NEFF wil betoog oor toelae wat nie betaal is nie
Post

NEFF wil betoog oor toelae wat nie betaal is nie

NEFF wil betoog oor toelae wat nie betaal is nie Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters, NEFF, het NamPol kennis gegee dat hulle van plan is om môre ‘n vreedsame betoging by die armoede-uitwissing-ministerie te hou. Volgens die party het die ministerie, saam met die Wêreldvoedselprogram, twee jaar gelede verskeie mense vir toelaes geregistreer. Die mense sou...

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie
Post

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie Die president van die Suid-Afrikaanse studenteorganisasie Sasco, Vezinhlanhla Simelane, sê hulle het nie veel vertroue dat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente betyds toelaes vir hierdie akademiese jaar aan begunstigdes sal betaal nie. Die skema het bevestig meer as 20 000 toelaes moet...

Huishoudings betaal lenings af, maak minder skuld in November
Post

Huishoudings betaal lenings af, maak minder skuld in November

Huishoudings betaal lenings af, maak minder skuld in November Kredietverlening aan individue het in November verlede jaar sy mees beskeie jaarlikse groei beleef sedert September 2022. IJG Sekuriteite sê daar was ‘n skamele 2,91 persent toename, op ‘n jaargrondslag gemeet. Oortrokke fasiliteite het met 14,43 persent, ook op ‘n jaargrondslag, gestyg met afbetalingskrediet wat met...

Betaal ons gesteelde geld terug, eis Zambezi-inwoners
Post

Betaal ons gesteelde geld terug, eis Zambezi-inwoners

Betaal ons gesteelde geld terug, eis Zambezi-inwoners Inwoners van Kongola in die Zambezi-streek het ‘n protes-optog gehou om aan te dring dat die bestuurslede van die Zambezi streeksraad wat van 4,7 miljoen Namibiese dollar se bedrog aangekla is, die geld moet terugbetaal. Hulle beweer dat die wanbestede fondse, wat oorspronklik vir ontwikkeling bedoel was, onwettig...

Alle sensuswerkers is nou betaal
Post

Alle sensuswerkers is nou betaal

Alle sensuswerkers is nou betaal Die impak van die betalingsvertragings deur die Nasionale Statistiek-agentskap vir sy gekontrakteerde sensuswerkers was ernstig, aangesien die meerderheid van hulle werklose gegradueerdes is. ‘n Groep gefrustreerde sensusopnemers wat by die NSA-hoofkantoor was om aan te dring op betaling, sê optellers van drie streke moet nog betaal word. Statistikus-generaal Alex Shimuafeni...

NamRA wil sy skuld aan jou betaal, wag net jou bankbesonderhede
Post

NamRA wil sy skuld aan jou betaal, wag net jou bankbesonderhede

NamRA wil sy skuld aan jou betaal, wag net jou bankbesonderhede NamRA vra meer as 8 100 belastingbetalers wat amper N$67 miljoen in terugbetalings geskuld word, om te verseker dat hulle bankbesonderhede op hulle belastingprofiel is. Die agentskap het reeds 91 092 terugbetalings verwerk. Volgens Steven Ndorokaze, woordvoerder by NamRA, is van die opgawes so...

Britte betaal N$4 000 vir TV-lisensies
Post

Britte betaal N$4 000 vir TV-lisensies

Britte betaal N$4 000 vir TV-lisensies Die TV-lisensies wat vir Brittanje se BBC betaal gaan burgers nou die ekwivalent van 4 000 Namibiese dollar per jaar kos. In Namibië kos die lisensie 204 Namibiese dollar. Die Britse mediaminister Lucy Frazer het ‘n verhoging van 10 pond 50 in die fooi aangekondig, tot 170 pond. Die...

11% van staatsamptenare het in 2022 omkoopgeld betaal
Post

11% van staatsamptenare het in 2022 omkoopgeld betaal

11% van staatsamptenare het in 2022 omkoopgeld betaal Dit is vandag Internasionale Teenkorrupsie-dag wat sedert 2003 herdenk word. Namibië het groot uitdagings met korrupsie en volgens Transparency is die land 59ste uit 180 in 2022 geplaas. Tydens sy 2022-peiling is daar bevind at 11 persent van staatsamptenare gedurende die jaar iemand omgekoop het en 78...

Brittanje betaal reeds miljarde aan Rwanda
Post

Brittanje betaal reeds miljarde aan Rwanda

Brittanje betaal reeds miljarde aan Rwanda Brittanje het Rwanda ‘n bykomende 2,4 miljard Namibiese dollar in April betaal, bo en behalwe die 3,3 miljard Namibiese dollar wat hy voorheen betaal het vir sy plan om asielsoekers na die land te hervestig. Die Rwanda-skema is die middelpunt van die Britse premier Rishi Sunak se strategie om...