Vele afwesige pa’s betaal steeds nie onderhoud In 2019 sou die opdraande stryd van baie enkelouers wat veg vir kinderondersteuning deur onderhoudshowe aansienlik verlig word met die aanstelling van tien onderhouds-ondersoekers in nege dorpe deur die justisie-ministerie. Tot dusver sukkel enkelma’s steeds om hul kinders te onderhou weens ‘n gebrek aan betaling van die afwesige...
Tag: betaal
Onthou om vragbelasting te betaal, sê Namra – Kosmos 94.1
Onthou om vragbelasting te betaal, sê Namra Die Namibiese Inkomste-agentskap het belastingbetalers wat vir die betaling van vragbelasting aanspreeklik is, daaraan herinner dat hulle dit betyds moet verklaar en betaal. Die belasting word gehef op inkomste wat verkry word deur nie-inwonende eienaars of huurders van skepe of vliegtuie wat passasiers, pos, lewende hawe of goedere...
Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal – Kosmos 94.1
Gauteng-amptenaar sit sedert 2019 tuis, reeds R3,1m in salaris betaal Nes Namibië, het Suid-Afrika ook uitdagings met lang skorsings van amptenare teen volle betaling. Die DA in Gauteng eis die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Mzi Khumalo, moet die senior rekenmeester van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit dringend ondersoek. Hy ontvang reeds vir vier...
Noord-Korea sal betaal vir wapenverkope aan Rusland – Kosmos 94.1
Noord-Korea sal betaal vir wapenverkope aan Rusland Die verskaffing van wapens aan Rusland gaan nie goed oor Noord-Korea reflekteer nie en hulle sal ‘n prys daarvoor in die internasionale gemeenskap betaal. Dit is die standpunt van die Amerikaanse nasionale veiligheidsadviseur Jake Sullivan na dit aan die nuusgekom het dat die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un besoek sal aflê aan Russiese president...
Esau eis regsman van sy keuse, GRN moet betaal – Kosmos 94.1
Fishrot: Esau eis regsman van sy keuse, GRN moet betaal Die partye in die Fishrot-saak het vanoggend vlugtig voor regter Kobus Miller voorgekom om te bepaal of die partye gereed is vir die formele verhoor wat beplan word vir 2 Oktober vanjaar. Die staat het bevestig hy is gereed maar die verdediging vra uitstel. Daar...
Oos-Kaap betaal blykbaar R67m aan salarisse van geslote hospitaal – Kosmos 94.1
Oos-Kaap betaal blykbaar R67m aan salarisse van geslote hospitaal Die DA in die Oos-Kaap beskuldig die provinsiale gesondheidsdepartement van bedrog en korrupsie weens die betaling van ongeveer 67 milljoen Suid-Afrikaanse rand se salarisse aan werknemers van die Orsmond Tuberkulosehospitaal in Kariega, twee jaar na die sluiting van die fasiliteit. Jane Cowley van die DA beweer...
Unesco Parys betaal minister se reis – Kosmos 94.1
Hoër onderwysministerie: Unesco Parys betaal minister se reis Die ministerie van hoër onderwys het pas in ‘n mediaverklaring bevestig dat Unesco in Parys, Frankryk, die minister, dr. Itah Kandjii-Murangi, se reis na New York in die VSA ten volle betaal het. Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie, Nust, sê ook daar is niks vreemds...
Hoër onderwysministerie betaal Itah se reisgeld terug aan Unam – Kosmos 94.1
Hoër onderwysministerie betaal Itah se reisgeld terug aan Unam Die Universiteit van Namibië het bevestig dat Unam in Julie verlede jaar 310 400 Namibiese dollar vir reiskoste aan die minister van hoër onderwys, Itah Kandjii-Murangi, betaal het. Die ministerie het die volle bedrag teen einde November verlede jaar aan die universiteit terugbetaal. Kosmos 94.1 Nuus...
Unesco betaal glo dubbele reiskoste aan dr. Itah Kandjii-Murangi – Kosmos 94.1
Unesco betaal glo dubbele reiskoste aan dr. Itah Kandjii-Murangi Die AR-leier Job Amupanda se aantygings van finansiële wangedrag teen die minister van hoër onderwys, dr. Itah Kandjii-Murangi, is besig om wyd uit te kring. Amupanda beweer dat die minister 1,5 miljoen Namibiese dollar se reiskoste van drie staatsinstellings – die Namibiese Opleidings-owerheid, Nust en Unam,...