Israeli betogers vra vroeë verkiesings Duisende Israeli’s het Saterdagaand in Tel Aviv bymekaargekom vir ‘n teen-regeringsprotes. Betogings teen die regering wat die land vir ‘n groot deel van 2023 geruk het, het gedurende die oorlog grootliks bedaar. Tog het betogers weer die strate van Tel Aviv ingevaar en gevra vir nuwe verkiesings, wat eers in...
Tag: Betogers
300 000 pro-Palestynse betogers ruk in Londen op
300 000 pro-Palestynse betogers ruk in Londen op Honderde duisende mense het in sentraal-Londen aan ‘n opmars deelgeneem en slagspreuke geskreeu soos “Stop Bombing Gaza” en “Ceasefire now”. Dit was die grootste Palestynse solidariteitsbetoging wat tot dusver in Brittanje gehou is. Die polisie beraam sowat 300 000 betogers het aan die optag deelgeneem. Dit het...
Bendelede brand los op betogers in Haïti – Kosmos 94.1
Bendelede brand los op betogers in Haïti Minstens sewe mense is in Haïti dood nadat bendelede losgebrand het op ‘n betoging wat deur ‘n kerkleier in ‘n noordelike woonbuurt van die hoofstad, Port-au-Prince gereël is. Honderde kerkgangers, waarvan sommiges met kapmesse gewapen was, het aan ‘n optog teen bendebedrywighede in die buurt deelgeneem. Die bendelede...
Keniaanse polisie bestook betogers met traanrook – Kosmos 94.1
Keniaanse polisie bestook betogers met traanrook Die polisie in Kenia het traanrook afgevuur op betogers in Nairobi wat teen belastingverhogings betoog. Dit is die derde dag van betogings uit protes teen stygende lewenskostes. Sowat 300 mense, onder wie senior opposisieleiers, is in hegtenis geneem. Talle kerke en burgerregtegroepe het ‘n beroep op die oproeriges gedoen...
Betogers steek Sweedse ambassade in Bagdad aan die brand – Kosmos 94.1
Betogers steek Sweedse ambassade in Bagdad aan die brand Honderde betogers het op die Sweedse ambassade in Bagdad afgestorm en die gebou aan die brand gesteek. Die betoging is aangevuur deur die Sjiïtiese godsdiensleier, Muqtada Sadr uit ontevredenheid oor die Koran wat weer in Swede aan die brand gesteek gaan word. Dit is die tweede...