Betoging teen Israel in Johannesburg verwag ‘n Betoging word by die Amerikaanse konsulaat in Sandton, Johannesburg, verwag teen Israel se beweerde Amerikaans-befondsde volksmoord op Palestyne. Die betogers sluit aan by miljoene mense in 66 stede en meer as 30 lande as deel van die wêreldwye dag van optrede vir Palestina. Die Palestynse Solidariteitsveldtog het dit...
Tag: Betoging
Nampol is ook genooi om by betoging teen werkloosheid aan te sluit
Nampol is ook genooi om by betoging teen werkloosheid aan te sluit Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters het Nampol verlede week kennis gegee van ‘n beoogde betoging teen werkloosheid op 21 Maart volgende jaar. Die polisie het dus “genoeg tyd om seker te maak hulle het genoeg mannekrag en hulpbronne, sodat die party in staat is...
NEFF gee Nampol kennis oor betoging op 21 Maart
NEFF gee Nampol kennis oor betoging op 21 Maart Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters het Nampol kennis gegee van ‘n beoogde betoging teen werkloosheid wat vir 21 Maart volgende jaar geskeduleer is. Die party sê in ‘n brief dat 21 Maart gekies is aangesien dit ‘n simboliese en geskiedkundige dag is. Die polisie het ook nou...
Betoging oor Kaapstad se kragtariewe – Kosmos 94.1
Betoging oor Kaapstad se kragtariewe Stad Kaapstad sê sy elektrisiteitstarief is wettig en die metroraad het dit ingevolge die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur goedgekeur. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het gereageer op ‘n betoging deur politieke partye, vakbonde en burgerlike organisasies oor die stad se verhoogde kragtariewe. Hulle eis dat die stad onmiddellik sy verhoging...
Vreedsame betoging by Brics-beraad oor Russies-Oekraïnse oorlog – Kosmos 94.1
Vreedsame betoging by Brics-beraad oor Russies-Oekraïnse oorlog Drie organisasies hou ‘n vreedsame betoging by die Brics-beraad in Johannesburg. Amnestie Internasionaal, die Oekraïnse Vereniging van Suid-Afrika en die Helen Suzman-stigting wil hê die Russies-Oekraïnse oorlog moet tot ‘n einde kom. Amnestie Internasionaal in Suid-Afrika se woordvoerder, Genevieve Quintal, het gesê die betoging poog om die Brics-leiers...
Betoging in Stad Tshwane ontwrig dienste – Kosmos 94.1
Betoging in Stad Tshwane ontwrig dienste Die Stad Tshwane waarsku inwoners en kliënte om vandag stadiger diens-reaksie te verwag weens die munisipale vakbond Samwu wat betoog. Sommige stadsgeboue, insluitend klinieke en kantore, is tydelik gesluit weens bewerings van intimidasie. ‘n Ramp-operasie-sentrum is ingestel om verwikkelinge te monitor. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, vra verskoning...