Oekraïne moet verdedig met Russiese oorlog wat derde jaar betree Oekraïne gedenk vandag twee jaar sedert die Russiese inval en betree ‘n nuwe jaar van oorlog, verswak deur ‘n gebrek aan Westerse steun. Toe Rusland op 24 Februarie 2022 ‘n “spesiale militêre operasie” aangekondig het, het talle binne dae ‘n oorwinning vir Moskou verwag, maar...
Tag: betree
NUM se jeugstruktuur betree Transnet-chaos
NUM se jeugstruktuur betree Transnet-chaos Die mynwerkersunie in die buurland, NUM, se jeugstruktuur is bekommerd oor Transnet se wanfunksionaliteit en sê dit kring uit en het logistieke ondoeltreffendheid tot gevolg by steenkool-mynmaatskappye. Dit lei volgens hulle ook tot verlaagde produksie en dikwels tot afleggings en toenemende werkloosheid. Die adjunksekretaris van die NUM-jeugstruktuur, Nuel Phatlane, sê...
Napha betree ‘probleem-leeu trofeejag’ kwessie
Napha betree ‘probleem-leeu trofeejag’ kwessie Die onderwerp van die gebruik van probleem-veroorsakende leeus vir trofeejagtogte in Namibië lok uiteenlopende standpunte uit. Die Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, sê die omgewingsministerie beklemtoon dat hierdie benadering dien as ‘n pragmatiese oplossing vir mens-dier konflik, veral konflikte waarby veeboere betrokke is. Verder sê Napha dat die beskrywing van “woestynleeus”...
Demokrate moet presidensiële veldtog betree
Demokrate moet presidensiële veldtog betree Ten spyte van die Republikeinse kandidate wat reeds deelneem aan die Amerikaanse presidensiële veldtog vir volgende jaar se verkiesings, is dinge redelik stil aan die Demokrate se kant. Kalifornië goewerneur Gavin Newsom dink daaraan om deel te neem en daar is beroepe vir adjunkpresident Kamala Harris om haar naam ook in...
Vroue moet politiek betree, gaping in gelykheid sluit – Kosmos 94.1
Vroue moet politiek betree, gaping in gelykheid sluit Meer vroue word aangemoedig om aktief te wees en ruimte in die politiek op te neem. Die ANC se Loyiso Masuku meen die politieke landskap kan nog baie meer doen om vroue in verskeie rolle van leierskap te inkorporeer. Die buurland herdenk vandag Vrouedag. Masuku sê strukture en beleide speel...