Tag: betrekkinge

Home betrekkinge
Waar is Zambezi se internasionale betrekkinge kantoor?
Post

Waar is Zambezi se internasionale betrekkinge kantoor?

Waar is Zambezi se internasionale betrekkinge kantoor? Die Namibian Lives Matter-beweging wag steeds dat ‘n kantoor vir internasionale betrekkinge in die Zambezi-streek geopen word. Dit is volgens Sinvula Mudabeti, een van die leiers van die beweging, wat aan Kosmos 94.1 Nuus ‘n opdatering van hul aktiwiteite gegee het. Die beweging het hulle sterk beywer vir...

VSA kongreslid vra hersiening van bilaterale betrekkinge met SA
Post

VSA kongreslid vra hersiening van bilaterale betrekkinge met SA

VSA kongreslid vra hersiening van bilaterale betrekkinge met SA Die Amerikaanse kongreslid, John James, het gevra vir ‘n hersiening van Amerikaanse bilaterale betrekkinge met Suid-Afrika, met verwysing na kommer oor die Suid-Afrikaanse regering se standpunt oor Hamas, Rusland en China, en die land se saak teen Israel in die Internasionale Geregshof. Die tweeparty-wetsontwerp aan die...

Cyril, Erdogan bespreek Israel en betrekkinge
Post

Cyril, Erdogan bespreek Israel en betrekkinge

Cyril, Erdogan bespreek Israel en betrekkinge Die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan, het bevestig dat hy per telefoon met Suid-Afrikaanse president Cyril Ramaphosa gepraat en streeks- en wêreldkwessies bespreek het. Dit sluit onder meer in die Israeliese aanvalle op Palestina en die bilaterale betrekkinge tussen Turkye en Suid-Afrika. Die gesprek kom op die vooraand van...

Betrekkinge tussen Israel, SA is ‘gespanne’
Post

Betrekkinge tussen Israel, SA is ‘gespanne’

Betrekkinge tussen Israel, SA is ‘gespanne’ Die Suid-Afrikaanse Departement van Internasionale Betrekkinge se direkteur-generaal, Zane Dangor, sê diplomatieke betrekkinge tussen Suid-Afrika en Israel bly gespanne. Suid-Afrika het reedssy saak van volksmoord teen Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland voorgelê. Suid-Afrika se regspan het aangevoer dat Israel se lug- en grondaanvalle op...

Geen vrese oor Namibiese betrekkinge met VSA oor Kuba – Kosmos 94.1
Post

Geen vrese oor Namibiese betrekkinge met VSA oor Kuba – Kosmos 94.1

Geen vrese oor Namibiese betrekkinge met VSA oor Kuba Reaksie is ontvang op die Kubaanse President, Miguel Diaz-Canel Bermude, wat ‘n beroep vir groter solidariteit met die Namibiese regering gedoen. Hy sê Kuba is gereed om voort te gaan met sy samewerking met Namibië, ondanks komplikasies wat Amerikaanse sanksies veroorsaak het. President Hage Geingob het...