Tag: betreur

Home betreur
DA betreur sluiting van Educor-groep kolleges
Post

DA betreur sluiting van Educor-groep kolleges

DA betreur sluiting van Educor-groep kolleges Die DA sê die besluit om vier Educor-groep-kolleges te sluit is ‘n slag vir die privaat hoër-onderwyssektor. Educor het tot Oktober om teen die deregistrasie te appelleer en die party doen ‘n beroep op die groep om saam te werk tot voordeel van sy 13 000 studente. Die DA-lid,...

Hill-Lewis betreur besnoeiings in begroting
Post

Hill-Lewis betreur besnoeiings in begroting

Hill-Lewis betreur besnoeiings in begroting Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis het die besnoeiing van 540 miljoen Suid-Afrikaanse rand oor die volgende twee jaar in nasionale befondsing aan die stad, veroordeel. Dit is deel van uitgebreide besnoeiings wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, Woensdag in sy begrotingsrede aangekondig het. Hill-Lewis sê Kaapstad sal nog 52...

Saftu betreur styging in brandstofprys
Post

Saftu betreur styging in brandstofprys

Saftu betreur styging in brandstofprys Die vakbondfederasie Saftu in Suid-Afrika sê hy is diep ontsteld oor die jongste brandstofprysverhoging, wat moontlik finansiële druk op motoriste en pendelaars kan verhoog. Volgens Saftu sal die verhoging van 75-sent per liter in beide oktane petrol en tot 73-sent per liter in diesel na verwagting die uitdagings vererger vir...

Geingob se heengaan wyd betreur
Post

Geingob se heengaan wyd betreur

Geingob se heengaan wyd betreur ‘n Hartseer Nahas Angula, oudpremier en mede stydros vir Namibië se vryheid, het hulde aan president Hage Geingob gebring. Hy doen ook ‘n beroep op eenheid in die land. Intussen het president Cyril Ramaphosa se kantoor ook medelye met die Geingobefamilie en die Namibiese volk uitgespreek. Sy woordvoerder Vincent Magweya...

RISE Mzansi betreur ‘vuil taktiek’ teen party
Post

RISE Mzansi betreur ‘vuil taktiek’ teen party

RISE Mzansi betreur ‘vuil taktiek’ teen party RISE Mzansi sê hy sal nie toegee aan intimidasie nie, want hy bied ‘n alternatief vir die gevestigde politieke orde wat nie daarin kon slaag om ‘n veilige, voorspoedige, gelyke en verenigde Suid-Afrika te bou nie. Die party het gereageer omdat sy organiseerders en vrywilligers gedreig en sy...

Riruako betreur verlies van Kommandosaal Nommer 2-eiendom
Post

Riruako betreur verlies van Kommandosaal Nommer 2-eiendom

Riruako betreur verlies van Kommandosaal Nommer 2-eiendom Die leier van ‘n faksie van die Ovaherero Tradisionele Owerheid, dr. Hoze Riruako, het ‘n nederlaag aanvaar in ‘n lang hofsaak oor die eienaarskap van ‘n Windhoekse eiendom waar die Ovaherero-gemeenskap se Kommandosaal geleë is. Riruako, van die Herero koninklike rooivlag-vereniging, het op ‘n perskonferensie die verlies van...

Minister betreur aantal jong mense wat in motorongelukke sterf
Post

Minister betreur aantal jong mense wat in motorongelukke sterf

Minister betreur aantal jong mense wat in motorongelukke sterf Die buurland se vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, betreur ‘n kommerwekkende aantal relatief jong mense tussen 25 en 44 wat tydens die feesseisoen in motorongelukke gesterf het. Sy het die feestyd-syfers vir 2023/24 op ‘n nuuskonferensie in Gauteng bekend gemaak. Sterfgevalle het met 25 afgeneem van 1 452...

VF Plus betreur toestand van water-infrastruktuur
Post

VF Plus betreur toestand van water-infrastruktuur

VF Plus betreur toestand van water-infrastruktuur Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni doen ʼn beroep op die stad om dringend in te gryp nadat ʼn pyp in Kemptonpark gebars het. Die party het sedert 1 Januarie reeds 35 water-lekplekke by die stad se water-departement aangemeld. Jean Kriek van die VF Plus sê die werklike syfer is...

Pous betreur oorlog in Heilige Land
Post

Pous betreur oorlog in Heilige Land

Pous betreur oorlog in Heilige Land Pous Franciskus betreur die oorlog in die Heilige Land waar Palestynse gesondheidsamptenare sê lugaanvalle op die Gazastrook het op Oukersaand minstens 78 mense doodgemaak. Israeliese aanvalle wat ure voor middernag begin het, het tot op Kersdag voortgeduur. Die pous het tydens die Kersfees aandmis in die Sint-Pietersbasiliek in Rome...

Mashatile betreur beurtkrag – Kosmos 94.1
Post

Mashatile betreur beurtkrag – Kosmos 94.1

Mashatile betreur beurtkrag Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê beurtkrag bly een van die hardnekkigste uitdagings in die regering se pogings om die ekonomie te laat groei. Hy het gdie Nasionale Raad van Provinsies toegespreek. Mashatile sê beurtkrag raak ook mense se algehele lewensgehalte, daarom gaan die regering voort om die Energie-aksieplan in te stel om energie-sekerheid te...