Zim betwis syfers van kinderhandel na SA Zimbabwe se ministerie van maatskaplike welsyn betwis die aangemelde aantal onbegeleide Zimbabwiese kinders wat in Suid-Afrika onderskep is, weens vrees oor die handel in kinders. Die ministerie sê in teenstelling met die grensbestuursowerheid se getal van 433, is slegs 124 kinders by die Beitbrug-grenspos onderskep. Hiervan is 101 kinders met...
November 2, 2024