Tag: beurtkrag

Home beurtkrag
Saftu verwerp handves oor beurtkrag
Post

Saftu verwerp handves oor beurtkrag

Saftu verwerp handves oor beurtkrag Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, verwerp die Veelpartyhandves se voorneme om beurtkrag te beëindig en energiesekerheid te vestig. Die elf politieke partye wat deel is van die handves, het ʼn verenigde plan voorgestel om beurtkrag eens en vir altyd te beëindig, indien hulle die ANC na die verkiesing uit...

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees
Post

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê beurtkrag plaas steeds ʼn ernstige demper op die provinsie se ekonomiese groei, vererger werkloosheid en raak inwoners se veiligheid en waardigheid. Hy het in die Paarl sy provinsiale rede gelewer. Winde sê die provinsie het sedert beurtkrag begin het, tussen 48,6...

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag
Post

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê hy is woedend dat die Eskom-bestuur en die regering nie beurtkrag beëindig nie. Dit ten spyte van president Cyril Ramaphosa se versekering dat hulle die energie-voorraad stabiliseer. Die kragvoorsiener het die naweek fase ses-beurtkrag ingestel nadat nege opwekkingseenhede buite werking geraak...

ANC, Cyril loop deur oor erge beurtkrag
Post

ANC, Cyril loop deur oor erge beurtkrag

ANC, Cyril loop deur oor erge beurtkrag Die Congress of the People sê die huidige hoë fases van beurtkrag in die buurland is nog ‘n bevestiging dat president Cyril Ramaphosa se regering misluk om Eskom se sake behoorlik te bestuur. Cope se waarnemende hoofsekretaris, Erick Mohlapamaswi, sê beurtkrag het onder die ANC se bewind ekonomiese...

Verbetering in beurtkrag word teen Woensdag verwag
Post

Verbetering in beurtkrag word teen Woensdag verwag

Verbetering in beurtkrag word teen Woensdag verwag Die buurland se elektrisiteit-minister, Kgosientsho Ramokgopa, sê ‘n aansienlike verbetering in beurtkragfases word teen Woensdag verwag. Sowat 4 400 megawatt opgewekte krag is die einde van die week van die netwerk verwyder as gevolg van ketelbuis-lekke. Dit het gelei tot die afskakel van nege opwekkingseenhede wat die land...

Werkloosheidskrisis kan nie opgelos word in beurtkrag nie
Post

Werkloosheidskrisis kan nie opgelos word in beurtkrag nie

Werkloosheidskrisis kan nie opgelos word in beurtkrag nie Die ANC-veteraan, Omry Makgoale, glo om aandag te skenk aan Suid-Afrika se werkloosheidskrisis verg dringende optrede en dit kan nie doeltreffend aangepak word te midde van die voortdurende beurtkrag nie. Mokgoale sê die land het oorvloedige hulpbronne en bekwame vaardighede, maar onbevoegde mense word geplaas in sleutelposisies...

Einde van beurtkrag in sig – Ramaphosa
Post

Einde van beurtkrag in sig – Ramaphosa

Einde van beurtkrag in sig – Ramaphosa President Cyril Ramaphosa sê die regering is vol vertroue dat die ergste agter die rug is en dat die einde van beurtkrag binne bereik is. Hy het die Staatsrede in Kaapstad gelewer. Hy sê die regering het ‘n duidelike plan om beurtkrag te beëindig, wat met doelgerigte fokus...

ANC loop hofbevel oor beurtkrag mis, geen appèl aangeteken nie
Post

ANC loop hofbevel oor beurtkrag mis, geen appèl aangeteken nie

ANC loop hofbevel oor beurtkrag mis, geen appèl aangeteken nie Die ANC-regering het sy sperdatum van 31 Januarie met betrekking tot beurtkrag in sleutelgebiede misgeloop. Die hof in Gauteng het vroeër beslis beurtkrag maak inbreuk op verskeie regte wat in die Grondwet verskans is. Die hofbevel het verklaar polisiestasies, skole, klinieke en hospitale moet teen...

Maimane sê hy sal hof toe gaan oor beurtkrag
Post

Maimane sê hy sal hof toe gaan oor beurtkrag

Maimane sê hy sal hof toe gaan oor beurtkrag Build One South Africa sê die regering loop gevaar om ʼn ligsinnige litigant te word. Die Hooggeregshof in Pretoria het die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, verlede maand beveel dat alle openbare gesondheidsinstellings, openbare skole en polisiekantore van beurtkrag uitgesluit moet word en 31 Januarie as...

Eskom stel weer fase-twee beurtkrag in
Post

Eskom stel weer fase-twee beurtkrag in

Eskom stel weer fase-twee beurtkrag in Eskom gaan tot verdere kennisgewing voort met die instel van fase twee-beurtkrag, ten spyte daarvan dat vyf opwekkingseenhede gedurende die afgelope 36 uur weer aangeskakel is. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die behoefte om die noodreserwes aan te vul en te stabiliseer, ter voorbereiding van die elektrisiteitsaanvraag...