Koeberg een sal verligting bring aan beurtkrag Suid-Afrika se elektristeitsminister Kgosientsho Ramokgopa sê die energievooruitsigte sal verbeter nadat Koeberg-eenheid een terug is op die netwerk, wat ‘n aansienlike hupstoot van minstens 27 megawatt ekstra by die gewone lewering sal verseker. Eenheid een is in November verlede jaar suksesvol gesinchroniseer, na ‘n langdurige onderbreking, wat ‘n...
Tag: beurtkrag
Beurtkrag knou kos-aflewering – Kosmos 94.1
Beurtkrag knou kos-aflewering Die aanlyn platform in die buurland om etes te bestel en te laat aflewer, Uber Eats, erken beurtkrag het ʼn beduidende invloed op die aflewering van kos. Die bedryfshoof vir Uber Eats in sub-Sahara-Afrika, Charles Mhango, wys op die uitdagings vir restaurante en afleweraars weens verbindingsprobleme as gevolg van Eskom se afwisselende...
Beurtkrag tot Vrydag opgeskort – Kosmos 94.1
Beurtkrag tot Vrydag opgeskort Eskom het aangekondig beurtkrag bly tot vieruur Vrydagmiddag in die buurland opgeskort aangesien beskikbare opwekkingsvermoë voldoende verbeter. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena sê die aanvraag gisteraand tydens spitstyd was 23 471 megawatt: Post navigation Source link
Geen beurtkrag vir Namibië: Kahimise
Geen beurtkrag vir Namibië: Kahimise Die Elektrisiteitsbeheerraad verseker Namibiërs dat die land nie vir die volgende twee jaar beurtkrag, wat in Suid-Afrika probleme skep, sal ervaar nie. Die uitvoerende hoof van die raad, Robert Kahimise, skryf die positiewe vooruitsigte toe aan belangrike bilaterale ooreenkomste, veral met die buurland Zambië. Pinehas Mutota, die raad se hoofbestuurder...
Mashatile betreur beurtkrag – Kosmos 94.1
Mashatile betreur beurtkrag Suid-Afrikaanse adjunkpresident Paul Mashatile sê beurtkrag bly een van die hardnekkigste uitdagings in die regering se pogings om die ekonomie te laat groei. Hy het gdie Nasionale Raad van Provinsies toegespreek. Mashatile sê beurtkrag raak ook mense se algehele lewensgehalte, daarom gaan die regering voort om die Energie-aksieplan in te stel om energie-sekerheid te...
Dis fases drie en vier beurtkrag vir SA
Dis fases drie en vier beurtkrag vir SA Fase drie-beurtkrag is sedert vyfuur vanoggend in Suid-Afrika van toepassing en sal tot vieruur vanmiddag duur, waarna deur fase vier in werking sal tree tot môreoggend vyfuur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê beurtkrag word tans toegepas om noodreserwes te bestuur. Sy sê hulle sal dringend kommunikeer...
Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig
Beurtkrag sal teen einde Januarie by staatsinstellings eindig Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa het erkenning gegee aan die hof in Pretoria se uitspraak wat die regering opdrag gee om teen die einde van Januarie beurtkrag by staatsinstellings te beëindig. Dit raak hospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Ramaphosa het in die wandelgange by die COP28-klimaatspitsberaad in Dubai...
Beurtkrag weer verhoog – Kosmos 94.1
Beurtkrag weer verhoog Eskom het die beurtkragvlak tot vyf-uur môreoggend verhoog na fase 4 om die damvlakke by die pompbergings-kragstasies aan te vul ter voorbereiding vir die week. Die kragverskaffer beklemtoon dat die stelsel deurentyd gemonitor word, met aanpassings en kommunikasie oor beurtkragfases soos nodig. Die verhoging volg op ‘n reeks vinnige veranderings in beurtkragfases...
Geen beurtkrag meer in hospitale, skole, sê hof
Geen beurtkrag meer in hospitale, skole, sê hof Die party Build One South Africa loof die bevel van die Hooggeregshof in Pretoria wat die regering opdrag gee om teen die einde van Januarie volgende jaar beurtkrag in openbare instellings te beëindig. Dit raak staatshospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Die president van Bosa, Mmusi Maimane, het...
Voortgesette beurtkrag ‘skend menseregte’ – Kosmos 94.1
Voortgesette beurtkrag ‘skend menseregte’ Die DA het die beslissing van die Hooggereghof in Pretoria verwelkom wat die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, verplig om ononderbroke elektrisiteitsvoorsiening teen 31 Januarie te waarborg vir staatshospitale, klinieke, skole en polisiekantore. Die woordvoerder van die party oor minerale bronne en energie, Kevin Mileham, beskou die bevel as ‘n verklaring...