Tag: beurtkrag

Home beurtkrag
So lyk beurtkrag oor die naweek
Post

So lyk beurtkrag oor die naweek

So lyk beurtkrag oor die naweek Eskom het aangekondig beurtkrag word tot vier-uur vanmiddag tot fase drie verlaag. Daarna volg fase vier tot agt-uur vanaand, gevolg deur fase vyf vanaf agt-uur tot môreoggend vyf-uur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, bevestig die patroon sal die naweek voortduur. Sy sê die laer beurtkragvlakke word toegeskryf aan verbeterde...

ANC Gauteng ‘verhoed mosies oor beurtkrag, skole’
Post

ANC Gauteng ‘verhoed mosies oor beurtkrag, skole’

ANC Gauteng ‘verhoed mosies oor beurtkrag, skole’ Die DA in Gauteng sê hy het die afgelope ses maande verskeie mosies ter tafel gelê om inwoners se lewensgehalte te verseker en om hulle teen afknouery en diskriminasie te beskerm. Die party het ook ‘n mosie ter tafel gelê om die rol te bespreek van Onafhanklike Kragprodusente...

Beurtkrag bly op fase 4 tot Saterdag
Post

Beurtkrag bly op fase 4 tot Saterdag

Beurtkrag bly op fase 4 tot Saterdag Eskom het aangekondig fase 4-beurtkrag sal deur die week tot Saterdag voortduur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê dit is weens ‘n groter vraag as verwag en noodreserwes wat onder druk verkeer. Mokoena sê 22 244 megawatt se opwekkingsvermoë is nie beskikbaar nie en ‘n spitsaanvraag word verwag...

Desember sal waarskynlik nie beurtkrag hê nie
Post

Desember sal waarskynlik nie beurtkrag hê nie

Desember sal waarskynlik nie beurtkrag hê nie Die Suid-Afrikaanse minister van elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa, sê die buurland sal waarskynlik in Desember ononderbroke elektrisiteitstoevoer kan geniet. Dit is ten spyte van fase ses wat verlede week van toepassing was. Hy sê werk is aan die gang om twee opwekkingseenhede by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga binne die volgende paar...

Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak
Post

Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak

Beurtkrag: Ramokgopa moet sy uitspraak-kunsies staak RISE Mzansi sê dit is geen verrassing dat Suid-Afrika in fase 6 beurtkrag gedompel is nie na wat hulle beskryf as die minister van Elektrisiteit, Kgosiento Ramakgopa, se volgehoue openbare uitspraak-kunsies waar hy saamtrekke by die land se kragstasies hou. Makashule Gana van RISE Mzansi sê die ekstreme fase...

Eskom stel Fase 6 beurtkrag in
Post

Eskom stel Fase 6 beurtkrag in

Eskom stel Fase 6 beurtkrag in Eskom het slegte nuus vir die naweek aangekondig te midde van ‘n hittegolf. Fase 6-beurtkrag is ingestel vanaf 12-uur vanmiddag tot 5-uur Maandagoggend. Dit word toegeskryf aan ‘n tekort aan opwekkings-vermoë en noodreserwes. Eskom sal in die loop van die dag verdere inligting verstrek, en die kragstelsel noukeurig monitor....

Ramokgopa verduidelik hoër beurtkrag – Kosmos 94.1
Post

Ramokgopa verduidelik hoër beurtkrag – Kosmos 94.1

Ramokgopa verduidelik hoër beurtkrag Die buurland se minister van elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa het onthul die breek van ‘n groep eenhede by Eskom het die verhoging van die beurtkragfase veroorsaak. Eskom moet beurtkrag noodgedwonge na fase drie verhoog, ten einde noodreserwes aan te vul met die oog op die nuwe week. Ramokgopa het die media toegespreek oor die vordering met...

City Power neem Eskom se beurtkrag in Jhb oor
Post

City Power neem Eskom se beurtkrag in Jhb oor

City Power neem Eskom se beurtkrag in Jhb oor Die Stad Johannesburg sê planne om nywerhede en sakeondernemings uit te sluit van beurtkrag wen veld wanneer die nuwe beurtkragrooster vandag ingestel word. City Power het ʼn ooreenkoms met Eskom bereik en beheer van vandag af beurtkrag in Johannesburg. Die nutsdiens sal beurtkrag beperk tot twee...

Beurtkrag is terug in die buurland, na lekker rugby-naweek
Post

Beurtkrag is terug in die buurland, na lekker rugby-naweek

Beurtkrag is terug in die buurland, na lekker rugby-naweek Beurtkrag is terug in die buurland met fase twee wat tot vieruur vanmiddag toegepas word, gevolg deur fase drie tot môreoggend om vyf-uur. Daarna sal fase twee tot vieruur die middag afgedwing word. Hierdie patroon sal daagliks herhaal word tot verdere kennisgewing. Eskom se woordvoerder, Daphne...

Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly
Post

Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly

Solank as wat ANC regeer, sal beurtkrag bly Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sê die onafhanklike kragprodusente, wat sonder enige rasionele en sinvolle basis op Eskom afgedwing word, is in die middel van die land se elektrisiteitsprobleme. Sy het as EFF-lid haar nooienstoespraak in die Parlement gelewer, tydens die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, se inlgtingsessie oor die instelling van die Energie-aksieplan. Mkhwebane sê vir so lank as...