Gauteng gaan 3 000 MK-veterane kry om misdaad te beveg Die ANC se Gautengse voorsitter, Panyaza Lesufi, sê hy gaan 3 000 uMkhonto weSizwe-veterane aanstel om misdaad in die provinsie te bekamp. Hy het die naweek by ʼn vergadering in die Orlando-Wes-gemeenskapsaal gepraat wat deur ANC-vrywilligers in Groter-Johannesburg bygewoon is. Dis deel van die regerende...
Tag: beveg
Soldate help zama-zama’s beveg – Kosmos 94.1
Soldate help zama-zama’s beveg Drie-duisend-300 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sal kragte met die polisie saamsnoer as deel van Operasie Prosper om onwettige mynbou oor alle provinsies te teiken. President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, onthul die sending se fokus is ‘n verskerpte teenmisdaad-operasie. Magwenya sê hierdie ontplooiing, wat daarop gemik is om...
Wildlife Watch-loodsprogram help stropery beveg
Wildlife Watch-loodsprogram help stropery beveg Samsung het saamgespan met Africam en die Black Mamba-teenstropings-eenheid om sy Wildlife Watch-loodsprogram in die Balule Natuurreservaat by die Krugerwildtuin uit te brei. Die inisiatief wil pogings versterk in die stryd teen stropery. Die program maak gebruik van hiper-moderne Samsung-tegnologie, wat die Galaxy S21 Ultra- en die nuutste S23 Ultra-toestelle...
Mkhwebane sal aanhou om bevindings te beveg – Kosmos 94.1
Mkhwebane sal aanhou om bevindings te beveg Die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane is vasberade om die bevindings van die Parlementêre ad hoc-komitee oor haar ampsbevoegheid te beveg. Die Artikel 194-komitee het sy bevindings vir ‘n konsepverslag Sondag gefinaliseer en verskeie bevindings van wangedrag en onbevoegdheid teen haar gemaak. Daar is onder meer bevind Mkhwebane...
Namibië het N$270 miljard nodig om klimaatsverandering te beveg – Kosmos 94.1
Namibië het N$270 miljard nodig om klimaatsverandering te beveg Namibië se hersiene verbintenis om klimaatsverandering aan te spreek, vereis dat sowat 270 miljard Namibiese dollar teen 2030 bestee moet word om die teikens te behaal. Die uitvoerende hoof van die Omgewings-beleggingsfonds, Benedict Libanda het tydens die fonds se konferensie oor klimaatsverandering gesê multilaterale strategiese dialoog...