Tag: bevestig

Home bevestig
Yellen bevestig sanksies teen Iran
Post

Yellen bevestig sanksies teen Iran

Yellen bevestig sanksies teen Iran Die Amerikaanse minister van Finansies, Janet Yellen sê hulle gaan binnekort nuwe sanksies teen Iran instel. Dit volg na Teheran se lugaanval op Israel die naweek. Iran sê die aanval was uit weerwraak vir die vermeende Israelse lugaanval op sy konsulaat in Sirië op 1 April. Yellen sê die aanval...

NVG bevestig klopjag by Nasionale Vergadering-speaker se huis
Post

NVG bevestig klopjag by Nasionale Vergadering-speaker se huis

NVG bevestig klopjag by Nasionale Vergadering-speaker se huis Die Nasionale Vervolgingsgesag se ondersoekdirektoraat het ‘n klopjag bevestig by die speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula se huis in Johannesburg. Volgens NVG-woordvoerder Mthunzi Mhaga hou die klopjag verband met korrupsiebewerings toe sy die minister van Verdediging en Militêre Veterane was. Sy het na bewering miljoene in kontant omkoopgeld gekry...

Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1
Post

Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1

Parlement bevestig staatsrede môre Terwyl die Presidensie steeds doodstil is oor die staatsrede het die Nasionale Vergadering bevestig dat president Nangolo Mbumba, wat tans in Botswana is vir ‘n gedenkdiens vir wyle Hage Geingob, wel môre middag die staatsrede in die parlement sal lewer. Die Nasionale Vergadering se inligtingsbeampte George Sanzila… Post navigation Source link

Unesco bevestig toewyding tot taalverskeidenheid
Post

Unesco bevestig toewyding tot taalverskeidenheid

Unesco bevestig toewyding tot taalverskeidenheid Die Verenigde Nasies se Onderwys-, Wetenskaplike en Kultuur-organisasie het vandag op Internasionale Moedertaaldag sy toewyding tot taalverskeidenheid herbevestig. Die dag is gemik op die aansporing van erfenisbeskerming deur tale, die bevordering van multi-kulturele onderwys en wêreldwye solidariteit, met begrip, verdraagsaamheid en dialoog. Lidlande word aangemoedig om die dag in vele...

Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose
Post

Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose

Harry bevestig hy sal sy pa besoek na kanker-diagnose Die hertog en hertogin van Sussex se kantoor sê prins Harry het met sy pa, koning Charles, gepraat en sal binne die volgende paar dae na die Verenigde Koninkryk reis om hom te besoek. Dit volg nadat Buckingham-paleis gister aangekondig het die koning is met kanker...

SA bevestig 46 cholera-gevalle – Kosmos 94.1
Post

SA bevestig 46 cholera-gevalle – Kosmos 94.1

SA bevestig 46 cholera-gevalle Die buurland se minister van gesondheid, Joe Phaahla, sê 46 vermeende cholera-gevalle en vyf laboratorium-bevestigde gevalle is tussen die eerste Januarie en die eerste van hierdie maand aangeteken. Drie van hierdie gevalle is ingevoer vanaf die buurland, Zimbabwe, wat tans worstel met die uitbreking van hierdie diarree-tipe siekte. Volgens Phaahla dui...

Perseverance bevestig Mars het water gehad
Post

Perseverance bevestig Mars het water gehad

Perseverance bevestig Mars het water gehad Nasa se Perseverance het data ingesamel wat die bestaan bevestig van antieke meersedimente wat neergelê is deur water op Mars. Dit is in ‘n reuse-kom op die planeet gevind en sou die Jezero-krater gevul het. Die bevindinge van gronddeurdringende radarwaarnemings wat deur die ‘robot-rover’ uitgevoer is, staaf vroeër data...

Militêre samwerking tussen Niger, Rusland bevestig
Post

Militêre samwerking tussen Niger, Rusland bevestig

Militêre samwerking tussen Niger, Rusland bevestig Rusland en Niger, onder militêre heerskappy sedert ‘n staatsgreep verlede jaar, het ooreengekom om militêre samewerking te ontwikkel. Volgens Russiese nuusagentskappe het die Russiese adjunkministers van verdediging Yunus-Bek Yevkurov en Alexander Fomin met Niger se junta-aangestelde minister van verdediging Salifu Modi ontmoet. In ‘n verklaring sê die partye hulle...

Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom
Post

Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom

Nog ‘n babastorting bevestig met kossoek in ‘n asdrom Die soveelste babastorting is agtergekom na ‘n lid van die publiek op soek was na kos in vullisdromme in Tulinawa in Swakopmund se Mondesa-woongebied. ’n Vier- tot vyf-maande-oue fetus is in ’n plastieksak gevind. Die kop van die baba, wat blykbaar afgesny was, was in dieselfde...

Twee moorde gedurende die nag bevestig
Post

Twee moorde gedurende die nag bevestig

Twee moorde gedurende die nag bevestig Die Namibiese polisie het twee moorde gedurende die nag bevestig. Op Rehoboth is die 25-jarige Sensenzo Witbeen in sy gesig, in sy wang, met ‘n onbekende voorwerp deur ‘n onbekende verdagte gesteek. Hy is op pad hospitaal toe dood. Die polisie sê die voorval het in die vroeë oggendure...