Tag: bevestig

Home bevestig
PA bevestig steun aan Israel
Post

PA bevestig steun aan Israel

PA bevestig steun aan Israel Die leier van die Patriotic Alliance in Suid-Afrika, Gayton McKenzie, het sy trou aan Israel bevestig te midde van die Gaza-konflik. Dit volg op die leier van die ANC in Gauteng, Panyaza Lesufi, se standpunt teen enige van sy koalisievennote se steun vir Israel terwyl die ANC sy steun aan...

Selfmoord, babastorting aan die kus bevestig
Post

Selfmoord, babastorting aan die kus bevestig

Selfmoord, babastorting aan die kus bevestig Die Erongo-polisie het die selfmoord van die 69-jarige oudpolisieman Christoffel Vorster bevestig. Hy het homself in Ocean View op Swakopmund met ‘n jaggeweer geskiet. Die polisie sê sy dogter, saam met hy gewoon het, was nie tuis nie maar wel in die woonbuurt. Sy het die skoot gehoor en...

Finale sensuspersoneel na opleiding bevestig – Kosmos 94.1
Post

Finale sensuspersoneel na opleiding bevestig – Kosmos 94.1

Finale sensuspersoneel na opleiding bevestig Die Namibiese Statistieke-agentskap sê sy finale lys van sensuspersoneel sal eers na opleiding voltooi is, bekend wees. Op die oomblik is die lys van kandidate wat op sy webtuiste gepubliseer is, die kandidate wat Vrydag by die kantore in die hul verskeie kiesafdelings moet aanmeld vir die weeklange opleiding. Woordvoerder,...

Schmidt bevestig verskeie uitdagings met vervoer oor Kaapse staking – Kosmos 94.1
Post

Schmidt bevestig verskeie uitdagings met vervoer oor Kaapse staking – Kosmos 94.1

Schmidt bevestig verskeie uitdagings met vervoer oor Kaapse staking Die voorsitter van die Namibiese Logistieke-vereniging, Harald Schmidt, sê lede van die publiek moet bewus wees dat daar wel onderbrekings in die vervoersektor is as gevolg van die geweld in die Wes-Kaap. Schmidt sê die plaaslike waardeketting word beïnvloed en aflewerings sal vertraag word.   Sy kommentaar kom na verbruikers...

Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein – Kosmos 94.1
Post

Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein – Kosmos 94.1

Nampol bevestig twee word ondervra in verband met plaasaanval op Grootfontein Die Otjozondjupa-polisie het bevestig dat daar wel twee persone op Grootfontein op die oomblik ondervra word in verband met die plaasaanval Sondagaand op die Gärtner-egpaar. Die boere het volgens wat berig word, daarin geslaag om die twee vas te trek. Die streek se polisiewoordvoerder,...

Buurland bevestig nog ‘n ingevoerde cholera-geval – Kosmos 94.1
Post

Buurland bevestig nog ‘n ingevoerde cholera-geval – Kosmos 94.1

Buurland bevestig nog ‘n ingevoerde cholera-geval Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement sê nog ‘n cholera-geval is bevestig in ‘n man wat van Pakistan na Durban gereis het. Die 24-jarige Suid-Afrikaner het net meer as ‘n week gelede by die King Shaka Internasionale Lughawe geland nadat hy in Karachi was. Die departement sê die man het twee dae tevore reeds buikkrampe, braking en...

Oorsaak van ontploffing nog nie bevestig – Kosmos 94.1
Post

Oorsaak van ontploffing nog nie bevestig – Kosmos 94.1

Oorsaak van ontploffing nog nie bevestig Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het verskeie media-aansprake weerlê dat Woensdag se ontploffing in die middestad van Johannesburg deur ‘n lekkasie veroorsaak is. Hy het herhaal die oorsaak bly onbekend en word steeds ondersoek. Lesufi het aan die media gesê verskeie owerhede is aan boord gebring om die...

Cyril bevestig Putin woon nie Brics-beraad by – Kosmos 94.1
Post

Cyril bevestig Putin woon nie Brics-beraad by – Kosmos 94.1

Cyril bevestig Putin woon nie Brics-beraad by President Cyril Ramaphosa het aangekondig sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, sal nie volgende maand se 15de Brics-beraad in Suid-Afrika bywoon nie. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Putin se besluit is deur ‘n wedersydse ooreenkoms bereik. Die minister van buitelandse sake, Sergei Lavrov, sal Rusland verteenwoordig. Dit sal...

Kuugongelwa-Amadhila bevestig sy’s ontslaan, voel beter – Kosmos 94.1
Post

Kuugongelwa-Amadhila bevestig sy’s ontslaan, voel beter – Kosmos 94.1

Kuugongelwa-Amadhila bevestig sy’s ontslaan, voel beter Eerste minster, dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het vanoggend bevestig dat sy wel Saterdag ontslaan is nadat sy Vrydag in die Ongwediva MediPark-hospitaal opgeneem is. Haar kantoor het Saterdag gesê sy is net vir ‘n nag opgeneem maar het nie gespesifiseer wat fout is nie. Die 55-jarige premier sê aan Kosmos...

Kremlin bevestig oproep tussen Ramaphosa, Putin – Kosmos 94.1
Post

Kremlin bevestig oproep tussen Ramaphosa, Putin – Kosmos 94.1

Kremlin bevestig oproep tussen Ramaphosa, Putin President Cyril Ramaphosa en sy Russiese eweknie Vladimir Putin het telefonies die Swartsee Graan-ooreenkoms, wat môre verval, en die Brics-spitsberaad volgende maand in Suid-Afrika, bespreek. Die Kremlin het ‘n verklaring oor die oproep uitgereik, maar het nog nie amptelik gesê of Putin beplan om die spitsberaad by te woon...