Ombud bevind dat Amupanda gedragskode oortree het Plaaslike berigte lui dat die Kantoor van die Ombudsman bevind het dat Job Amupanda die gedragskode vir raadslede van plaaslike owerhede oortree het. Dit volg na hy blykbaar diskriminerende aanmerkings oor Tommy Tjaronda, ‘n Windhoek-inwoner gemaak het. Hy het Tjaronda daarvan beskuldig dat hy ‘n middelman is en...
Tag: bevind
Bongi is onskuldig bevind – Kosmos 94.1
Bongi is onskuldig bevind Wêreldrugby het die Springbok-haker Bongi Mbonambi vrygespreek van bewerings van rassistiese uitsprake wat glo tydens verlede naweek se Wêreldbeker-halfeindstryd teenoor die Engelse flank, Tom Curry, gemaak is. Wêreldrugby sê in ‘n verklaring hy het al die beskikbare bewyse oorweeg, insluitende wedstrydmateriaal, oudio en bewyse van albei spanne. Hy het bepaal daar...
Amushelelo, Nauyoma onskuldig bevind – Kosmos 94.1
Amushelelo, Nauyoma onskuldig bevind Die bekende aktiviste Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma is onskuldig bevind op die drie aanklagte waarop hulle in die Windhoek-landdroshof in Katutura tereggestaan het. Landdros Linus Samunzala het die twee mans onskuldig verklaar in ‘n uitspraak wat gelewer is nadat die staat sy saak vandag gesluit het. Hulle is aangekla van...
Anti-apartheidsaktivis is dood gemartel, bevind hoërhof
Anti-apartheidsaktivis is dood gemartel, bevind hoërhof Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het bevind die anti-apartheidsaktivis, Imam Abdullah Haron, is tot die dood gemartel en het nie van trappe afgeval soos die apartheidspolisie in 1970 beweer het nie. Regter Daniel Thulare het beslis Haron was ‘n slagoffer van marteling deur die Sekerheidstak omdat hy teen apartheid gekant was....
August 26 se twee bestuurders skuldig bevind
August 26 se twee bestuurders skuldig bevind Plaaslike media berig dat die besturende direkteur van August 26 Salatiel Ntinda en die maatskappy se finansiële bestuurder Karel Nel skuldig bevind is na hulle skorsing en ‘n ondersoek by die maatskappy gelas is. Die twee was ondersoek in verband met die verdwyning 2,5 miljoen Namibiese dollar. Die twee is in...
Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind – Kosmos 94.1
Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind Die Wes-Kaapse regering loof die polisie vir die skuldigbevinding van die berugte leier van ʼn dwelmsindikaat, Fadwaan Murphy, ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Murphy is skuldig bevind op 197 aanklagte wat verband hou met die bedryf van ‘n misdadige tik-onderneming op die Kaapse Vlakte....
Kandjeke bevind ongerymdhede met 8 werke-personeellede – Kosmos 94.1
Kandjeke bevind ongerymdhede met 8 werke-personeellede Die ouditeur-generaal Junias Kandjkeke sê daar is afwykings in die departement van werke in die ministerie van werke en vervoer ter waarde van 273 737 Namibiese dollar waarby agt personeellede gedurende die 2021/2022 finansiële jaar betrokke was. Sy verslag dui ook aan dat ‘n verskil van 68 647 dollar gevind...