Tag: bevoordeel

Home bevoordeel
Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’
Post

Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’

Hoë prys van uraan ‘sal Namibië bevoordeel’ Die prys van uraan het na meer as 100 Amerikaanse dollar per pond gestyg, en mynmaatskappye begin hulself herposisioneer vir verskerpte aktiwiteite in die winsgewende sektor. Volgens die Bank van Namibië is die plaaslike uraansektor gereed vir ‘n ommeswaai, met groei wat op 14,8 persent in 2023 en...

Mmusi sê verkiesingswet bevoordeel groot partye
Post

Mmusi sê verkiesingswet bevoordeel groot partye

Mmusi sê verkiesingswet bevoordeel groot partye Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, sê die huidige verkiesingsreëls bevoordeel groot partye in die Parlement en neem nie nuwe en onafhanklike partye in ag nie. Die Konstitusionele Hof sal na verwagting vandag uitspraak lewer oor die grondwetlikheid van die Verkiesingswysigingswet. Bosa en die Vereniging vir Onafhanklike...

Lae stempersentasie sal ANC bevoordeel
Post

Lae stempersentasie sal ANC bevoordeel

Lae stempersentasie sal ANC bevoordeel Ipsos, ʼn wêreldleier in marknavorsing, sê ʼn lae Suid-Afrikaanse stempersentasie in volgende jaar se verkiesing kan die ANC bevoordeel en sy ondersteuning tot 50 persent opstoot. Volgens Ipsos se jongste meningspeiling sal tussen 45 en 50 persent kiesers by die stembus opdaag en ANC-steun sal soortgelyke persentasies behaal. Die DA...

Sensus-begroting sal inwoners bevoordeel, sê statistiek-hoof – Kosmos 94.1
Post

Sensus-begroting sal inwoners bevoordeel, sê statistiek-hoof – Kosmos 94.1

Sensus-begroting sal inwoners bevoordeel, sê statistiek-hoof Die Namibië Statistiek-agentskap het vandag amptelik die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus by Staatshuis in die hoofstad bekendgestel. Die agentskap se statistikus-generaal, Alex Shimuafeni, het tydens die bekendstelling gesê een van die hoogtepunte van vanjaar se sensus is dat hulle ‘n begroting kon kry wat die land se inwoners werklik...

Kunene-inwoners sê streeksraad bevoordeel hulle nie – Kosmos 94.1
Post

Kunene-inwoners sê streeksraad bevoordeel hulle nie – Kosmos 94.1

Kunene-inwoners sê streeksraad bevoordeel hulle nie Inwoners van Kunene het hul ontevredenheid oor wat hulle as onbillike tender- en indiensnemingsprosedures teenoor die streeksraad uitgespreek. Die groep meen die prosesse is ten gunste van buitestanders en bevoordeel nie die streek se inwoners nie. Hulle sê hulle vermoed dat hulle doelbewus van verkrygingsprosedures uitgesluit word, terwyl die...