SA fokus op wettige oorgrens beweging van kinders oor Paasfees Die buurland se maatskaplike ontwikkeling-departement sê hy werk in aanloop tot die Paasnaweek nou saam met die Grensbeheeragentskap om seker te maak van kinders se veilige beweging deur grensposte tussen Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana. Woordvoerder Lumka Oliphant sê amptenare sal Paasnaweek by die Beitbrug- en...
December 17, 2024
Tag: Beweging
Home
Beweging
Post
September 29, 2023September 29, 2023Uncategorized
Verbod op beweging van pluimvee kom dalk
Verbod op beweging van pluimvee kom dalk Die direkteur vir Veeartsenydienste in Noordwes, Langa Madyibi, sê ‘n verbod op die beweging van pluimveeprodukte moet afgedwing word indien die situasie met voëlgriep dit noodsaak. Noordwes is die jongste provinsie waar die siekte waargeneem is, met 2,7 miljoen hoenders wat reeds van kant gemaak is as gevolg...
Post
August 1, 2023August 1, 2023Uncategorized
Beweging vra hof om Phala Phala-verslag ter syde te stel – Kosmos 94.1
Beweging vra hof om Phala Phala-verslag ter syde te stel Die African Transformation Movement het ‘n aansoek by die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om die waarnemende Openbare Beskermer, Kholeka Gcaleka se Phala-Phala-verslag te hersien en tersyde te stel. Sy het President Cyril Ramaphosa in Junie vrygespreek van enige oortreding in die beweerde diefstal van...