Wêreld-waterdag: Vrede moet bewerkstellig word Vanjaar se Wêreld-waterdag wil wêreldwyd water gebruik om vrede te bewerkstellig. Die dag beklemtoon die noodsaaklike rol wat vars water in globale stabiliteit en voorspoed speel. Verenigde Nasies Water sê 2,2-miljard mense het nie toegang tot veilige water nie, daarom is vanjaar se fokus op die waterkrisis en om Volhoubare...
Tag: bewerkstellig
Samewerking tussen teenkorrupsie-instellings in SAOG bewerkstellig
Samewerking tussen teenkorrupsie-instellings in SAOG bewerkstellig Teen-korrupsieliggame van Namibië, Suid-Afrika, Botswana, Eswatini en Lesotho het kragte saamgesnoer deur die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding. Die memorandum is gemik op pogings om hulle samewerkingsmaatreëls teen korrupsie te verskerp. Dit fasiliteer ook die uitruiling van beste-praktyk, probleemoplossing en ‘n eenvorming benadering in die stryd teen korrupsie....
AfDB glo vasteland kan voesdelsekerheid in 5 jaar bewerkstellig
AfDB glo vasteland kan voesdelsekerheid in 5 jaar bewerkstellig Die president van die Afrika-ontwikkelingsbank, Akinwumi Adesina, is optimisties dat Afrika in ‘n goeie posisie is om binne die volgende vyf jaar voedselonsekerheid te oorkom. Adesina sê die vasteland het die nodige tegnologie en finansiering om voedselonsekerheid om te keer. Hy beklemtoon die bank steun programme...