Tag: biblioteek

Home biblioteek
Charles Darwin se biblioteek nou vir almal
Post

Charles Darwin se biblioteek nou vir almal

Charles Darwin se biblioteek nou vir almal Die inhoud van die bekende Britse natuurkenner en vader van die evolusieleer, Charles Darwin, se groot persoonlike biblioteek word vandag vir die eerste keer gepubliseer, wat saamval met wat sy 215de verjaardag sou gewees het. Die katalogus van 300 bladsye wat deur Darwin Online gepubliseer is, bevat 7...

Amerikaanse ambassade neem afskeid van biblioteek
Post

Amerikaanse ambassade neem afskeid van biblioteek

Amerikaanse ambassade neem afskeid van biblioteek Die Amerikaanse ambassade nooi die publiek na ‘n afskeidsgeleentheid vir die beroemde Amerikaanse kultuursentrumbiblioteek, wat ‘n leer- en lesingsruimte aan vele Namibiërs gebied het. Deur die jare het duisende Namibiërs baat gevind by verskeie dienste, programme en opleiding wat deur die biblioteek op die 3de vloer van die Sanlam-gebou...