Tag: bied

Home bied
Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme
Post

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme

Visumvrye toegang bied hupstoot aan toerisme Namibië maak dit makliker vir buitelanders om die land te besoek deur visums by aankoms aan te bied vir burgers van sowat 60 lande. Dit gee ‘n groot hupstoot aan toerisme, met erkenning van die ekonomiese belangrikheid daarvan. Die visums kan by verskeie grensposte verkry word. Kosmos 94.1 Nuus...

Amushelelo wil meulens, wat 2 500 werksgelenthede bied, sluit…
Post

Amushelelo wil meulens, wat 2 500 werksgelenthede bied, sluit…

Amushelelo wil meulens, wat 2 500 werksgelenthede bied, sluit… Die luidrugtige aktivis Michael Amushelelo het tydens sy hofverskyning voor regter Hannelie Prinsloo ‘n aggressiewe toon gehandhaaf en gesê hy sal seker maak dat maatskappye soos Namib Mills nie kan voortbestaan of winsgewend kan werk nie. Volgens hom is dit weens hulle “rassistiese gedrag”. Die NMI-groep...

Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg
Post

Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg

Amerikaanse wetenskaplikes beweeg al nader aan ‘n oefeningspil wat al die voordele van oefen bied sonder om ‘n spier te beweeg Die medisyne kan die fisieke hupstoot van ‘n oefensessie naboots en moontlik toestande soos vetsug en spieratrofie behandel. Dit kan ook ouderdomverwante toestande soos demensie, hartversaking en dalende nierfunksie afweer. Na dekades se werk...

FAO bied raad aan Namibië in tye van droogte
Post

FAO bied raad aan Namibië in tye van droogte

17 Mar. 2024 Die situasie wat Namibië met droogte ervaar, is algemeen in Suider-Afrika. Dit is die woorde van die Voedsel en Landbou Organisasie (FAO) se sub-streek koördineerder, Patrice Talla. Talla het in ‘n onderhoud met Kanaal 7 gesê Zambië het reeds ‘n noodtoestand afgekondig weens droogte en die impak wat deur daardie land in die...

Meatco bied kans aan sake-ondernemings
Post

Meatco bied kans aan sake-ondernemings

Meatco bied kans aan sake-ondernemings Die Namibiese Kamer van handel bied aan kleinsake ‘n geleentheid om Meatco op 27 Maart te besoek.  Klein of Medium-ondernemings wat in landbou of die prosessering van landbouprodukte bedrywig is,  kan aansluit by die besoek. Daar is volgens die kamer geleenthede om deel te neem in die vleissektor en ook...

Naweek bied Premierliga sokker-aksie – Kosmos 94.1
Post

Naweek bied Premierliga sokker-aksie – Kosmos 94.1

Naweek bied Premierliga sokker-aksie Die Engelse Premierliga bied die naweek nog ‘n Manchester-derby aan. Nege wedstryde word gespeel, insluitend die belangrike wedstryd waar Man City hulle bure, United, sal pak. City is die verdedigende kampioen en tweede op die punteleer, 16 punte voor Man United wat tans in die sesde plek is. Post navigation Source...

Lesufi bied net leë beloftes en teleurstellings
Post

Lesufi bied net leë beloftes en teleurstellings

Lesufi bied net leë beloftes en teleurstellings ActionSA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het aan die verwagtinge voldoen om sy Provinsiale Rede te gebruik om leë beloftes en vals voorstellings van vordering te maak. Funzi Ngobeni van die party sê Lesufi, soos sy voorganger, het nie beslissend opgetree om sy beloftes na te kom...

BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied
Post

BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied

BTW-betalings: NLU soek jou inligting om bystand te bied Die Namibiese Landbou-unie herinner sy lede herinner om die vraelys oor uitstaande BTW-inligting teen 29 Februarie te voltooi, om die kantoor in staat te stel om voort te gaan met die volgende stappe in hierdie bewusmakingsproses. Hierdie versameling van inligting is van kardinale belang vir die...

Internskappe bied geleenthede vir werk
Post

Internskappe bied geleenthede vir werk

Internskappe bied geleenthede vir werk Youth Capital in Suid-Afrika glo openbare indiensnemingsprogramme en internskappe is oplossings om die gaping tussen onervare werksoekers en werkgewers te oorbrug. Dit stem ooreen met president Cyril Ramaphosa se oproep aan werkgewers om mense sonder werksondervinding in diens te neem. Die projekleier van Youth Capital, Kristal Duncan, benadruk dat internskap-programme...

Afcon bied reuse-prysgeld aan – Kosmos 94.1
Post

Afcon bied reuse-prysgeld aan – Kosmos 94.1

Afcon bied reuse-prysgeld aan Die wenner van die Afrikabekertoernooi in die Ivoorkus sal beloon word met ‘n yslike 131 miljoen Namibiese dollar. Dit is ‘n verhoging van 40 persent sedert die vorige toernooi. Die vasteland se beheerliggaam, die Konfederasie van Afrikasokker, het aangekondig die naaswenners sal 75 miljoen dollar kry. Die spanne in die halfeindronde...