Sommige damme kry bietjie water, maar nie opgaardamme Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 21,5 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 12,3 persent na water van Swakoppoort, wat op 42,4 persent staan, oorgedra is. Die Omatako het 1,1 persent water. In die...
Tag: Bietjie
Dakar: Geniel-hulle verloor bietjie koers
Dakar: Geniel-hulle verloor bietjie koers Die tweede week van die 2024 Dakar was as taai en uitdagend deur bestuurders beskryf. Die sewende trajek het bestaan uit 873 kilometer met ‘n 483 kilometer sneltrajek. Geniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy het die pad effe so bietjie verloor en het 11de vinnigste ingekom met vyfde...
Besighede leen weer, maar net bietjie
Besighede leen weer, maar net bietjie Na sewe agtereenvolgende maande van terugbetaling van krediet het Namibiese maatskappye netto leners in November geword. IJG Sekuriteite sê kredietverlening aan die korporatiewe sektor het op ‘n jaargondslag, met 0,7 persent gegroei, aangedryf deur afbetalingskrediet. Volgens die sentrale bank is die kredietopname deur groot- en kleinhandel, sowel as konstruksie...
Bietjie lood en kadmium in jou tjokkie?
Bietjie lood en kadmium in jou tjokkie? ‘n Amerikaanse verbruikersverslag sê hy het kommerwekkende vlakke van lood en kadmium in ‘n derde van verskeie sjokoladeprodukte wat hy onlangs getoets het gevind. Consumer Reports, ‘n nie-winsgewende verbruikersgroep sê 16 van die 48 produkte van verskeie vervaardigers wat sy wetenskaplikes getoets het, bevat potensieel skadelike vlakke van...