Rust se wapenhanteerder binnekort in die hof Die verhoor van die rolprent-wapenhanteerder Hannah Gutierrez gaan binnekort begin na die dood van die kinematograaf Halyna Hutchings op die stel van die Western-fliek Rust in Nieu-Meksiko in Oktober 2021. Sy is dood nadat Alec Baldwin haar tydens ‘n repetisie geskiet het, en die akteur en vervaardiger sal...
Tag: binnekort
Ooreenkoms oor Gaza-gyselaars binnekort verwag
Ooreenkoms oor Gaza-gyselaars binnekort verwag Israel, die VSA en Hamas is volgens berigte op die punt om ‘n ooreenkoms te bereik wat tot die vrylating van tientalle gyselaars sal lei, in ruil vir ‘n vyf-dag lange onderbreking van gevegte. Druk op Israeliese premier Benjamin Netanyahu neem toe om ‘n ooreenkoms te bereik vir die veilige...
Laaste fase van sensus begin binnekort
Laaste fase van sensus begin binnekort Die Namibiese Statistieke-agentskap is op die punt om te begin met sy laaste fase van die 2023-sensus, bekend as die sogenaamde Post Enumeration Survey, wat na verwagting op 6 tot 17 November 2023 sal duur. Sensus-personeel van die Khomas, Otjozondjupa, Erongo, en Kunene-streke ondergaan opleiding vir die opname. Die...
Besluit oor Vitol se oorname van Engen binnekort bekend
Besluit oor Vitol se oorname van Engen binnekort bekend Die Namibiese Mededingingskommissie sê sy besluit in verband met die verkoop van Engen Beperk aan Vitol Emerald Bidco, ‘n Britse maatskappy, is reeds gemaak. Wat dit beteken is dat die plaaslike Vivo Energy en sy Shell handelsmerk, Engen wil oorneem. Die kommissie het verskeie konsultasies in...
Gazastrook binnekort sonder krag – Kosmos 94.1
Gazastrook binnekort sonder krag Die Gazastrook sal na verwagting enige oomblik sonder krag wees weens ‘n tekort aan brandstof vir sy enigste kragsentrale. Israel het kort na die naweek se bloedige inval deur Hamas-militante aangekondig hy gaan alle voorrade aan Gaza afsny. Alle kruisings is gesluit en dit is onmoontlik om brandstof vir die aanleg...
Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus
Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus Skaapboere het sedert 2004 met verskeie verhoudings wat uitvoere en plaaslike verslagting bepaal het, groot uitdagings gehad. Met die herlewing van Farmer’s Meat in Mariental deur Hartlief, en die aankondiging deur Mecki Schneider dat sy Savanna Beef Processors by Brukkaros ook skaap sal verwerk, blyk dinge...
Rusland sal binnekort sy beloofde graan aan Afrika stuur – Kosmos 94.1
Rusland sal binnekort sy beloofde graan aan Afrika stuur Rusland is gereed om groot, gratis besendings graan na verskeie lande in Afrika te stuur. Die land se adjunkminister van Buitelandse Sake, Alexander Grushko, sê alle ooreenkomste is nou in werking gestel om met hierdie noodsaaklike bystand te begin. Turkye het glo in beginsel ingestem om...
Syfers van Kaza-olifantsensus binnekort bekend – Kosmos 94.1
Syfers van Kaza-olifantsensus binnekort bekend Die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsgebied se belangrike olifant-sensusopname wat verlede jaar deur die Kaza-lande gedoen is, sal op 31 Augustus in Livingstone in Zambië bekendgestel word. Namibië, Angola, Botswana, Zambië en Zimbabwe is lidlande van Kaza. Die Namibiese omgewingsministerie ag die olifant-sensus word as baie belangrik. Kaza se olifant-sensusspan het tot einde Oktober...
ANC se dae getel, binnekort rooi teen blou in SA – Zille – Kosmos 94.1
ANC se dae getel, binnekort rooi teen blou in SA – Zille Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê die ANC se dae is getel met haar party wat nader daaraan beweeg om hom te onttroon as die regerende party. Zille het gepraat op die DA se Gautengse kongres in Boksburg,...
ANC se dae getel, binnekort rooi teen blou in SA – Zille – Kosmos 94.1
ANC se dae getel, binnekort rooi teen blou in SA – Zille Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê die ANC se dae is getel met haar party wat nader daaraan beweeg om hom te onttroon as die regerende party. Zille het gepraat op die DA se Gautengse kongres in Boksburg,...