Tag: binnelandse

Home binnelandse
Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie
Post

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie Plaaslike berigte lui dat die Kamanjab-kantoor vir binnelandse sake steeds, na sewe jaar, gesluit is. Daar word berig dat omdat die dorp nie ‘n lykshuis het nie, is daar nie registrasies van sterftes nie en die geboortes is te min om ‘n kantoor te regverdig. Die raadslid vir die...

Binnelandse Sake is in die Steentydperk – DA
Post

Binnelandse Sake is in die Steentydperk – DA

Binnelandse Sake is in die Steentydperk – DA Die DA moedig die buurlandse minister van binnelandse sake Aaron Motsoaledi aan om ‘n aanlyn en regstreekse navolgingstelsel vir immigrasie in te stel, wat die aansienlike agterstande vir visum-aansoekers sal uitwis en deursigtigheid verbeter. In ‘n onlangse voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee, het Binnelandse Sake ‘n agterstand...

SA Binnelandse Sake kondig bykomende ure aan vir kiesersregistrasie
Post

SA Binnelandse Sake kondig bykomende ure aan vir kiesersregistrasie

SA Binnelandse Sake kondig bykomende ure aan vir kiesersregistrasie Die buurland se binnelandse sake-departement se kantoorure word môre verleng tot 6nm, in ‘n poging om deelname aan die komende verkiesing te vergemaklik. Hierdie naweek sal kantore van 8vm tot 5nm oop wees. Hierdie stap is om die kiesersregistrasienaweek te ondersteun. Jongmense word aangemoedig om die...

Poging vir beter dienslewering by binnelandse sake
Post

Poging vir beter dienslewering by binnelandse sake

Poging vir beter dienslewering by binnelandse sake Die binnelandse sake-ministerie het kliëntediensvloerbestuurders vanaf sy hoofkantoor in Windhoek na al 14 streke ontplooi om opleiding aan personeellede te verskaf, as deel van sy pogings om dienslewering te verbeter. Margaret Kalo, woordvoerder van die ministerie, sê die bestuurders het opleiding van die ministerie se skakelafdeling ondergaan. Hulle sal nou personeellede...