Karpowership kan nie biodiversiteit beskerming waarborg nie Die Biodiversiteitsregsentrum in die buurland het ‘n appèl ingedien teen die departement van die omgewing se toekenning van ‘n lisensie aan Karpowership om ‘n skeepsgemonteerde, drywende kragsentrale in die hawe van Richardsbaai in KwaZulu-Natal te bedryf. Volgens die departement is die doel om die land se kragopwekkingsvermoë te...
December 27, 2024
Tag: biodiversiteit
Home
biodiversiteit
Post
October 19, 2023October 19, 2023Uncategorized
Olie-ontginning kan biodiversiteit, toerisme raak
Olie-ontginning kan biodiversiteit, toerisme raak Namibië is besig met aansienlike inisiatiewe met koolwaterstofeksplorasie en uitbreiding van sy hawens, met die fokus op die versnelling van ekonomiese groei. Die Africa Report maan egter die projekte hou ‘n risiko vir toerisme en biodiversiteit in. Die land maak baie staat op toerisme, wat die tweede belangrikste bydraer tot...
Post
June 17, 2023June 17, 2023Uncategorized
Saara praat in New York oor vroue en biodiversiteit – Kosmos 94.1
Saara praat in New York oor vroue en biodiversiteit Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het die VN se hoë-vlak vergadering oor verwoestyning en droogte in New York bygewoon. Die tema vanjaar is die rol van vroue in die stryd teen verwoestyning en die verlies van biodiversiteit. Kuugongelwa-Amadhila het melding gemaak van die regering se 50/50 geslagsbeleid...