Owen Farrell vat blaaskans Engeland se kaptein, Owen Farrell, het besluit om ʼn blaaskans te vat van internasionale rugby en te konsentreer op sy eie en sy gesin se geestelike welstand. Dit beteken hy is nie beskikbaar vir volgende jaar se Sesnasies-reeks nie. Die 32-jarige speler sal egter steeds as kaptein uitdraf vir sy klub,...
December 15, 2024