Blade al weer in die sop met tender-toekenning Die buurland se hoër onderwysminister, Blade Nzimande, het bewerings verwerp oor sy beweerde beïnvloeding rakende die toekenning van ‘n tender vir die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aan Vision Wave se besturende direkteur, Tilson Manyoni. Die minister het na aanleiding van mediaberigte verduidelik Manyoni is nie sy...
Tag: Blade
Blade sê oor studente-befondsing vir vermiste middel
Blade sê oor studente-befondsing vir vermiste middel Die buurland se hoër onderwysminister, Blade Nzimande, het ʼn nuwe befondsingsmodel in die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente bekend gemaak om die vermiste middelstudente te help. Die vermiste middel verwys na studente wie se jaarlikse, gesamentlike gesins-inkomste tussen 350 000 Suid-Afrikaanse rand en 600 000 rand is en...
UDM wil ook hê Blade moet uit
UDM wil ook hê Blade moet uit Die UDM het sy steun toegesê aan oproepe vir die bedanking van die buurland se minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, ná korrupsiebewerings. Nzimande ontken die beskuldigings van die Organisasie teen Belastingmisbruik, wat opnames vrygestel het wat daarop dui hy en studente hulpfonds se voorsitter, Ernest Khoza, het...
Blade sê hy het baie gedoen vir studente-hulp
Blade sê hy het baie gedoen vir studente-hulp Die Suid-Afrikaanse minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, sê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het onder sy leierskap aansienlik meer lenings en beurse toegestaan, met ondersteuning aan meer as ʼn miljoen studente. Hy wys op die indrukwekkende styging vanaf 8,96 miljard Suid-Afrikaanse rand in 2014 tot...
‘Blade is al ewig in die sop’
‘Blade is al ewig in die sop’ Die Activists and Citizens Forum sê die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, word altyd betrek by korrupsiebewerings en sy naam duik altyd op. Die forum sê Nzimande speel altyd die rol van slagoffer, maar hy moenie die intelligensie van die land se mense onderskat nie. Hy doen...
Blade verwerp aantygings oor studentegeld
Blade verwerp aantygings oor studentegeld Die Suid-Afrikaanse minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, het, wat hy noem, kwaadwillige bewerings in uitgelekte opnames wat deur die Organisasie teen Belastingmisbruik geopenbaar is, verwerp. Nzimande het die publiek verder verseker hy het nog nooit enige geld van die departement se instellings gebruik om die Suid-Afrikaanse Kommunistaprty te befonds...
‘Dit blyk of Blade ‘n misdaadsindikaat bedryf het’
‘Dit blyk of Blade ‘n misdaadsindikaat bedryf het’ Die South African Union of Students sê dit lyk asof die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande ‘n misdadige sindikaat bedryf het, gelei deur die raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khoza. Dit volg ná die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, vir Nzimande en Khoza...
NSFAS-skandaal – DA sê Blade moet waai
NSFAS-skandaal – DA sê Blade moet waai Die DA versoek president Cyril Ramaphosa om die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, af te dank in die lig van die skandaal rondom die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Dit volg nadat die Organisasie teen Belastingmisbruik stemopnames vrygestel het wat lig werp op ʼn stelsel van begunstiging...
Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree
Studente-vakbond sê Blade moet NSFAS regruk, intree Die Suid-Afrikaanse Studente-unie het die minister van Hoër Onderwys Wetenskap en Innovering, Blade Nzimande, sewe dae gegee om teen die studente befondsings-raad se onbevoegdheid op te tree. Meer as 70 000 studente het nog steeds nie hulle toelae sedert einde Mei ontvang nie. ‘n Woordvoerder van die unie,...
Blade en Unisa moet vrede maak – aktivis
Blade en Unisa moet vrede maak – aktivis Die Suid-Afrikaanse onderwysaktivis Hendrick Makaneta doen ʼn beroep op die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, om ʼn manier te vind om die verhouding met Unisa se bestuur te herstel. Die hof in Pretoria het die minister beveel om sy besluit om die instelling in sakeredding te...