Tag: blameer

Home blameer
LPM reageer op kritiek, blameer vorige bedeling
Post

LPM reageer op kritiek, blameer vorige bedeling

LPM reageer op kritiek, blameer vorige bedeling Die LPM het gereageer op kritiek teen die party deur die bekende aktivis Jade Lennon. Lennon, gebaseer op Swakopmund het aantygings teen die party gemaak wat meen dat hy geensins die publiek bystaan om grond of dienste te bekom nie. Hy het die party daarvan beskuldig dat hy...

Vreemd dat van Kent vir reiskoste blameer word: Amupanda
Post

Vreemd dat van Kent vir reiskoste blameer word: Amupanda

Vreemd dat van Kent vir reiskoste blameer word: Amupanda Hoër onderwys-minister Itah Kandjii-Murangi en haar persoonlike assistent, Lungenesia Uaseupani, is deur die teenkorrupsie-kommissie se direkteur, Paulus Noa, beveel om gesamentlik 69 000 Namibiese dollar in reistoelae terug te betaal. Dit was deel van die 952 000 dollar in reistoelae wat hulle in 2022 gekry het....

Trump Jr. blameer rekenmeesters in New York-verhoor
Post

Trump Jr. blameer rekenmeesters in New York-verhoor

Trump Jr. blameer rekenmeesters in New York-verhoor Donald Trump se seun, Donald Trump Jr., het in die hof erken dat hy finansiële dokumente vir die familiemaatskappy onderteken het wat ‘n regter in New York beslis het bedrieglik was, maar het probeer om die skuld op ander te pak wat daaraan gewerk het. In ‘n tweede...

Bibi blameer Hamas vir burgerlike sterftes
Post

Bibi blameer Hamas vir burgerlike sterftes

Bibi blameer Hamas vir burgerlike sterftes Die Israelse premier is ‘n besige man en het sy vierde landsleier in Jerusalem, Franse president Emmanuel Macron verwelkom na besoeke deur Amerikaanse president Joe Biden, Britse premier Rishi Sunak en Hollandse eerste minister Mark Rutte. Benjamin Netanyahu het die media toegespreek en sê Hamas is verantwoordelik vir burgerlikes...

Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente
Post

Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente

Meatco blameer klaring in besendings vir skuld aan produsente Meatco het in ‘n verklaring meer besonderhede bekend gemaak oor die berigte 350 miljoen Namibiese dollar wat hy aan produsente skuld, vir rondom 90 dae. Dit is nie die eerste keer dat Meatco miljoene aan boere skuld nie, soos Yanna Smith verduidelik. Post navigation Source link

Saftu blameer Israel vir oorlog
Post

Saftu blameer Israel vir oorlog

Saftu blameer Israel vir oorlog Die vakbondfederasie Saftu sê die naweek se aanvalle deur die Palestynse Weerstand-vegters toon dat vrede, bestendigheid en sekerheid nie in Israel-Palestina gewaarborg kan word as, volgens hom, die Sionistiese regering nie sy gewelddadige besetting van Palestina beëindig en grond teruggee nie. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die Sionistiese instelling...

Pakistan blameer Indië vir bomaanval by moskee
Post

Pakistan blameer Indië vir bomaanval by moskee

Pakistan blameer Indië vir bomaanval by moskee Die dodetal van ‘n ontploffing by ‘n moskee in Pakistan het tot 59 gestyg. Honderde mense het die verjaardag van die profeet Mohammed herdenk. Die regering het belowe het om die oortreders te vind en Indië se intelligensie-agentskap daarvan beskuldig het dat hy betrokke was. Pakistanse amptenare beweer...

Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer
Post

Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer

Reaksie op Geingob wat (weer) apartheid blameer President Hage Geingob het in sy aanbieding by die Volhoubare Ontwikkelingsberaad by die 78ste sitting van die Verenigde Nasies die land se klassifikasie as ‘n hoë middel-inkomste land aangespreek. Om die klein bevolking en die land se BBP te neem, en dan ‘n per capita-inkomste te bereik wat...

Almal blameer almal, ook apartheid – Kosmos 94.1
Post

Almal blameer almal, ook apartheid – Kosmos 94.1

Jhb-brand: Almal blameer almal, ook apartheid Die Instituut vir Maatskaplik-Ekonomiese Regte in die buurland beskuldig die ANC-regering van nalatigheid om die kwessie van verwaarloosde geboue en onvoldoende skuilings in Johannesburg die hoof te bied. Dit kom na die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, apartheid vir die dodelik brand blammer het. Nkosinathi Sithole van die...

Jones verdedig Borthwick, blameer beheerliggaam – Kosmos 94.1
Post

Jones verdedig Borthwick, blameer beheerliggaam – Kosmos 94.1

Rugby: Jones verdedig Borthwick, blameer beheerliggaam Die afrigter van die Wallabies, Eddie Jones, het sy opvolger by Engeland se nasionale span, Steve Borthwick, verdedig en sê die beheerliggaam moet die skuld kry vir die span se swak vertonings. Dit volg nadat Engeland verlede week die heel eerste keer teen Fidji verloor het. Jones, wat in...