Blinken al weer in Midde-Ooste Die Amerikaanse buitelandse sake-minister, Antony Blinken, het ‘n Midde-Ooste-toer in Saoedi-Arabië begin waar hy die de-facto-heerser, kroonprins Mohammed bin Salman, ontmoet het. Washington probeer om ‘n Saoedi-normaliseringsooreenkoms met Israel te smee. In die Gaza-strook sê Palestyne hulle hoop dat Blinken se besoek uiteindelik ‘n wapenstilstand sal bewerkstellig, betyds om ‘n...
Tag: Blinken
Blinken kuier in Afrika, terreur op die agenda
Blinken kuier in Afrika, terreur op die agenda Die stryd teen terrorisme sal die belangrikste gesprekspunt wees wanneer die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, volgende week na Kaap Verde, Ivoorkus, Nigerië en Angola reis. Die Amerikaanse regering sê Blinken wil bewys dat die Verenigde State onderneem het om die verpligtinge en onderwerpe van...
Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm
Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het tydens dringende gesprekke met Israelse leiers in Tel Aviv oproepe herhaal dat Israel die beskerming van burgerlikes in Gaza moet opskerp. Die beraadslaging het ten doel om die uitbreiding van die geweld na die streek te voorkom...
Antony Blinken: On the US mission to stop Gaza igniting wider war
Of all the priorities for US Secretary of State Antony Blinken on his fourth visit to the Middle East in three months, there is one message above all others that he wants to deliver. His main mission on this trip is to ensure the Israel-Gaza war does not spread into a regional conflict. As he...
Hamas moenie Gaza beheer: Blinken
Hamas moenie Gaza beheer: Blinken Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê Gaza kan nie langer deur Hamas beheer word nie, aangesien dit tot ‘n herhaling sal lei van die 7 Oktober-aanval in Israel. Hy het aan die einde van ‘n G-7-vergadering van ministers van Buitelandse Sake by die Withuis gepraat. Sommige Israeliese...
Blinken vergader met Arabiese lande
Blinken vergader met Arabiese lande Die Amerikaanse diplomaat Antony Blinken gaan in Jordanië samesprekings hou met die Buitelandse Sake-ministers van vyf Arabiese lande wat toenemende kommer en woede uitgespreek het oor die burgerlike dodetal in die konflik in Gaza. Blinken is sonder veel vordering uit Israel weg nadat hy die leiers gevra het vir “humanitêre...
US Secretary of State Anthony Blinken visits Israel
Benji Hyer reports on the US Secretary of State Anthony Blinken who has reasserted the United States’s support for Israel during his visit to the country. In a press conference on Thursday, alongside Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu, he said his nation “has Israel’s back,” Source link
Blinken sê Iran se geld sal gemonitor word na gevangene-uitruil
Blinken sê Iran se geld sal gemonitor word na gevangene-uitruil Die uitruil van gevangenes tussen Iran en die VSA is in die nuus. Luidens die ooreenkoms, is 6 miljard Amerikaanse dollar van Iran se fondse, wat in Suid-Korea gevries is, aan Iran oorbetaal. Die geld kom van olie wat aan Suid-Korea verkoop is. Amerika se minister...