Tag: blok

Home blok
DBV blok verskeping van skaap in Oos-Kaap
Post

DBV blok verskeping van skaap in Oos-Kaap

DBV blok verskeping van skaap in Oos-Kaap Die Nasionale Raad van DBV’s het die laai van 6 518 skaap op die Al Messilah-skip in die Oos-Kaap gekeer weens ‘n virus-uitbreking. Die diere het pustulêre dermatitis opgedoen, wat oorgedra kan word aan mense. Die woordvoerder van die DBV Jacques Peacock beklemtoon die erns van die situasie...

Amerikaanse appèlhof blok Texas se immigrasiewet
Post

Amerikaanse appèlhof blok Texas se immigrasiewet

Amerikaanse appèlhof blok Texas se immigrasiewet Slegs ‘n paar uur na die Amerikaanse Hooggeregshof aan Texas die groen lig gegee het om sy omstrede immigrasiewet toe te pas, het ‘n Federale Appèlhof die staat geblokkeer om dit toe te pas. Die SB4-wet gee die polisie wye magte om migrante wat vermoed word die Amerikaans-Meksikaanse grens...

SA mag nie ID’s willekeurig blok nie
Post

SA mag nie ID’s willekeurig blok nie

SA mag nie ID’s willekeurig blok nie Lawyers for Human Rights het die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se beslissing verwelkom dat die Departement van Binnelandse Sake nie langer Suid-Afrikaanse ID’s na willekeur mag blok nie. Minister Aaron Motsoaledi en direkteur-generaal Livhuwani Makhode is deur Phindile Mazibuko en burgerregte-organisasies aangevat nadat die departement met ʼn veldtog...

TotalEnergies gaan 3D-seismiese opname in Blok 2913B doen
Post

TotalEnergies gaan 3D-seismiese opname in Blok 2913B doen

TotalEnergies gaan 3D-seismiese opname in Blok 2913B doen TotalEnergies sal vroeg volgende jaar ‘n 3D-seismiese opname oor die suidelike deel van Blok 2913B afskop om die belowende Damara- en Suid-Damara-strukture in Namibië se Oranje-bekken te dek, sê Africa Oil. Africa Oil is ‘n Kanadese genoteerde olie- en gasmaatskappy met ‘n indirekte belang van 6,2 persent...

Lords blok Trofeejag-wetsontwerp, Afrika-lande juig
Post

Lords blok Trofeejag-wetsontwerp, Afrika-lande juig

Lords blok Trofeejag-wetsontwerp, Afrika-lande juig Brittanje se omstrede Trofeejag-wetsontwerp is deur die House of Lords geblokkeer nadat politici daarvan beskuldig is dat hulle versuim het om na bewaringskundiges te luister. Rebelle in die Huis het gevra vir ‘n wysiging waarvolgens ‘n klein aantal trofeë ingevoer kan word as daar getoon kan word dat die jag...