Amushelelo blyk om Onafhanklikheidsdag met optog te boikot Dit wil voorkom asof Michael Amushelelo se optog teen jeugwerkloosheid op 21 Maart meer vir ‘n boikot van onafhanklikheid is. Hy sê kan Kosmos 94.1 Nuus dat jeugwerkloosheid ‘n tikkende tydbom is en vra wat is daar om te vier, 34 jaar na die land vryheid ontvang...
Tag: blyk
Kate blyk om gesond te wees
Kate blyk om gesond te wees Kate, Brittanje se prinses van Wallis, het die publiek bedank vir hul ondersteuning in haar eerste openbare boodskap sedert sy in Januarie ’n abdominale operasie ondergaan het. ‘n Foto wat deur haar man troonopvolger prins William geneem is, wys hoe Kate gesond lyk en glimlag, omring deur prinse George...
NamRA blyk om nie so ‘doeltreffend’ te wees nie
NamRA blyk om nie so ‘doeltreffend’ te wees nie Die Ekonomiese Vereniging van Namibië, in vennootskap met die Capricorn-groep, High Economic Intelligence en GIZ Namibia, het ‘n voorbegroting bespreking aangebied. Namib Mills se risiko- en voldoeningsbestuurder, Cameron Kotze, het tydens die geleentheid die Namibiese Inkomste-agentskap se doeltreffendheid bevraagteken in terme van die tyd wat dit...
EFF sê Tshwane-koalisie blyk om nie toelaes te begryp
EFF sê Tshwane-koalisie blyk om nie toelaes te begryp Die EFF in Tshwane sê die koalisieregering in die stad blyk ‘n gebrek aan begrip te hê oor die kritieke rol wat nasionale toelaes speel in die bevordering van stedelinge se welsyn. Hierdie toelaes is noodsaaklik vir munisipaliteite om projekte uit te voer wat onuitvoerbaar sou...
Nampol blyk om Kavango Oos oor te sien
Nampol blyk om Kavango Oos oor te sien Terwyl die Namibiese polisie onlangs 135 voertuie ter waarde van 101 miljoen Namibiese dollar sonder enige openbare tender aangekoop het, blyk dit nie asof die Kavango Oos-streek daarby ingesluit is nie. Daar is net een voertuig, ‘n 4×4 bakkie wat nodig is vir die terrein, wat die...
‘Dit blyk of Blade ‘n misdaadsindikaat bedryf het’
‘Dit blyk of Blade ‘n misdaadsindikaat bedryf het’ Die South African Union of Students sê dit lyk asof die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande ‘n misdadige sindikaat bedryf het, gelei deur die raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khoza. Dit volg ná die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, vir Nzimande en Khoza...
Polisie-slenter blyk om terug te wees
Polisie-slenter blyk om terug te wees Die slenter waar iemand hom voordoen as polisiebeampte en onmiddellike betaling van tussen 4 000 en 5 000 Namibiese dollar blyk om terug te wees. Bedrieërs gebruik die name van bekende beamptes, veral in die verkeersafdeling. Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie het weer ‘n waarskuwing aan die publiek...
Paartjie se tuinornament blyk ‘n onontplofde bom te wees
Paartjie se tuinornament blyk ‘n onontplofde bom te wees ‘n Egpaar het onbewustelik vir meer as vier dekades met ‘n onontplofde bom in hul tuin gewoon omdat hulle aangeneem het dit was ‘n tuinornament. Jeffrey en Sian Edwards het die 64-pond vlootbom rooi geverf om by die vensterbanke by hul huis in Milford Haven, Pembrokeshire...
Veediefstal blyk om buite beheer te wees
Veediefstal blyk om buite beheer te wees Daar is groot kommer oor veediefstal wat blyk om onverpoosd voort te duur en net erger te raak. Volgens die jongste syfers is daar tussen Mei 2021 en April 2023 23 791 gevalle van veediefstal aangemeld. Mike Venaani, ‘n PDM-LP en vader van die leier van die party,...
Olieprys blyk om net op, op, op te gaan – Kosmos 94.1
Olieprys blyk om net op, op, op te gaan Oliepryse het Vrydag met byna 1 persent gestyg tot ‘n hoogtepunt van nege maande weens stygende Amerikaanse dieseltermynkontrakte en kommer oor laer olievoorrade nadat Saoedi-Arabië en Rusland produkie-besnoeiings vandeesweek verleng het. Brent het op ‘n stadium teen 91 Amerikaanse dollar ‘n vat verhandel en het afgesluit...