Dit blyk asof belangstelling in Lüderitz-eiendom skerp groei Lüderitz ervaar op die oomblik ‘n herlewing in sy eiendomsmark aangedryf deur die onlangse olie-ontdekkings en groen-waterstofprojekte in die gebied. Die dorpsraad se waarnemende hoof uitvoerende beampte, Otto Shipanga het agt beplande eiendomverkope vir besware geadverteer. Twee van die eiendomme, beide industrieel, is vir energie- en brandstof-firmas...
December 27, 2024
Tag: blyk
Home
blyk
Post
September 5, 2023September 5, 2023Uncategorized
September is weer amnestie-maand, en dit blyk om te werk – Kosmos 94.1
September is weer amnestie-maand, en dit blyk om te werk September is weer amnestie-maand waarvolgens lede van die publiek met onwettige wapens of ammunisie sonder enige vervolging die wapens by die polisie kan inhandig. Gewapende misdaad neem plaaslik toe en talle wapens word ook as gesteel aangemeld. Kosmos 94.1 Nuus het onlangs met Kallie Venzke...
Post
July 3, 2023July 3, 2023Uncategorized
Dit blyk of Hosea Kutako lewende diere in baggasie misgekyk het – Kosmos 94.1
Dit blyk of Hosea Kutako lewende diere in baggasie misgekyk het Die veteraan joernalis Dirk Heinrich, sê hy is oortuig dat ‘n Tsjeggiese burger wat op 23 Mei vanjaar in Wene vanaf Addis Abeba aangekom het en betrap is met 85 geitjies, twee slange en twee skerpioene, daardie diere in die Dorob Nasionale Park gesteel...