Hamas stem blykbaar in tot Katar ooreenkoms Die Palestynse militante groep Hamas sê hy het sy reaksie gelewer op ‘n voorgestelde skietstilstand-ooreenkoms vir Gaza, en die Verenigde State sê hulle glo ‘n ooreenkoms is moontlik. Besonderhede van Hamas se reaksie is nie onmiddellik bekend gemaak nie, maar Katar, wat gehelp het om die voorstel te...
Tag: blykbaar
Dogtertjie, 8, se oom verkrag haar blykbaar
Dogtertjie, 8, se oom verkrag haar blykbaar Die polisie op Hentiesbaai ondersoek ‘n saak van verkragting. Volgens die weeklikse misdaadverslag is ‘n meisie, agt jaar oud, blykbaar deur haar oom verkrag. Hy het blykbaar die kind en haar ma genooi om by hom oor te slaap. Die ma was gedrink. Sy het later wakker geword en...
Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib
Drie mans verkrag blykbaar manlike ryloper op Karibib Die Namibiese polisie sê ‘n saak van verkragting is op Karibib hangende gemaak na ‘n 28-jarige man deur drie mans verkrag is. Dit het volgens die mag laat Woensdagnag naby die padblokkade perseel op die B2 plaasgevind. Die slagoffer was saam met twee vriende in die Usab-nedersetting...
Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood
Man, 27, steek blykbaar baba, 3 maande oud, dood ‘n 27-jarige Angolese man word van die moord van sy eks-meisie se drie-maande oue babaseuntjie beskuldig na hy haar en die kind met ‘n mes by die Ontunda-nedersetting in die Oshikoto-streek aangeval het. Die polisie sê die verdagte het die meisie en haar kind na haar...
Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees
Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees Veediefstal bly steeds ‘n groot probleem in Namibië. Tussen Mei 2021 en April 2023 is 23 791 stuks vee in sewe streke gesteel, terwyl daar 201 vee in die Ohangwena-streek gesteel is. In Junie verlede jaar het die inspekteur-generaal van die Namibiese Polisie, luitenant-generaal Joseph Shikongo, met die Namibiese...
Namibiese vrou wat blykbaar dwelms smokkel, nog nie in hof in Addis nie
Namibiese vrou wat blykbaar dwelms smokkel, nog nie in hof in Addis nie Plaaslike berigte bevestig dat die Namibiese vrou wat op 2 Januarie met kokaïen in Addis Abeba, Ethiopië gevang is, tot 15 dae moet wag voor sy in die hof verskyn. Die 27-jarige vrou, wie se identiteit reeds op sosiale media bekend gemaak...
Vin Diesel het ook blykbaar betas
Vin Diesel het ook blykbaar betas ’n Voormalige assistent van die akteur Vin Diesel het ’n regsgeding teen hom ingedien waarin sy beweer dat hy haar in 2010 seksueel mishandel het en dat sy net ure later afgedank is. In die regsgeding, wat in ‘n hof in Los Angeles aanhangig gemaak is, beweer die voormalige...
Droogtehulp blykbaar nie oral regverdig versprei nie
Droogtehulp blykbaar nie oral regverdig versprei nie Oudminister Pendukeni Iivula-Ithana, wat naby Omuthiya in die noorde boer, sê die gebied tot op hede baie min reën ontvang en is uiters droog. Sy sê huishoudings in haar omgewing het nog nie ‘n druppel droogtehulp ontvang nie, al is dit broodnodig, veral vir die bestaansboere in die...
Seun rand blykbaar ma, 64, ernstig aan
Seun rand blykbaar ma, 64, ernstig aan Vanuit die Kavango Wes-streek sê die Namibiese polisie dat ‘n ernstige saak van aanranding geopen is by die Mpora-nedersetting. Volgens die mag het ‘n 28-jarige Namibiese man, sy ma, 64, baie ernstig aangerand het haar herhaaldelik in die gesig geslaan het. Hy is gearresteer en sal volgens die...
Stad Windhoek skuld blykbaar N$51,4m in heffings
Stad Windhoek skuld blykbaar N$51,4m in heffings Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid sal aansoek doen vir ‘n summiere vonnis teen Stad Windhoek en sal sy aansoek daarvoor teen 26 Januarie volgende jaar indien. Die owerheid sê die stad skuld om 51,4 miljoen Namibiese dollar in onbetaalde ambagsopleiding heffings sowel as rente en boetes. Alle werkgewers moet 1...