Tag: boeke

Home boeke
Kandjeke ongelukkig met ACC se boeke
Post

Kandjeke ongelukkig met ACC se boeke

Kandjeke ongelukkig met ACC se boeke Die ouditeur-generaal het bevind dat die Teenkorrupsie-kommissie ongemagtigde uitgawes van amper 90 000 Namibiese dollar aangegaan het. Junias Kandjeke het dit bekend gemaak in die oudit van 2022-23. Kandjeke sê dit wek kommer omdat die kommissie die Staatsfinansies-wetgewing oortree het. Hy het aangeraai dat die kommissie se boekhouers meer...

Oranjemund se boeke reeds chaoties, twee jaar na oorname
Post

Oranjemund se boeke reeds chaoties, twee jaar na oorname

Oranjemund se boeke reeds chaoties, twee jaar na oorname Die ouditeur-generaal Junias Kandjeke sê daar is geen aanspreeklikheid by die Oranjemund-dorpsraad nie. Hy het die oudit vir die 2020-21 boekjaar voltooi en ‘n nadelige oudit-opinie uitgespreek. Hy sê die state weerspieël nie die finansiële posisie van die dorpsraad nie. Sy kantoor kan ook nie debiteure...