Endjala vasbeslote om antwoorde te kry oor boek-tekorte Die gebrek aan hand- en skryfboeke by skole in die Omusati-streek bly in die nuus. Die streek se goewerneur, Erginus Endjala, het die kwessie eerste uitgelig. Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, sê die streek se onderwysdirektoraat is reeds in Junie verlede jaar befonds daarvoor...
December 16, 2024