Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid Zimbabwiër Ben Freeth is op pad na Windhoek te perd om geregtigheid te kry vir sy Mt. Carmel plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het Zimbabwiese boere in 2008 die reg gegee om hul grond terug te kry maar,...
Tag: Boer
Ongwediva boer voor uit met ontwikkeling
Ongwediva boer voor uit met ontwikkeling Die Ongwediva-dorpsraad blyk om voor uit te boer. Die raad het pas 4,1 miljoen Namibiese dollar op elektrifisering vir fase een van die Sky-woonbuurt bestee. Die hoofdoel is om 620 erwe aan die rioolstelsel te koppel met 98 persent wat voltooi is. Daar is talle ander formaliseringsprojekte en Kosmos...
Boer, of verloor toegekende grond
Boer, of verloor toegekende grond Die landbou-ministerie se direkteur van grondhervorming, Petrus Nangolo, maan boere op hervestigde grond om aktief te boer om te verhoed dat die grond teruggeneem word. Hy sê sommige boere gebruik nie die grond wat deur die ministerie aan hulle toegeken is vir boerdery nie, en sê hulle sal ‘n regverdige...
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies – Kosmos 94.1
Boer wie se renosters deur Jackson Babi gestroop is, praat oor verlies Adjunk-regterpresident Hosea Angula het die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, se saak tot 20 September in die Windhoek-hoërhof uitgestel vir die toewysing van verhoordatums. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis...
Malema gaan aanhou ‘Kill the Boer’ sing – Kosmos 94.1
Malema gaan aanhou ‘Kill the Boer’ sing EFF-leier, Julius Malema, onderneem om voort te gaan om Kill the Boer te dreunsing, aangesien die gelykheidshof beslis het dit is nie haatspraak nie. Voor die inligtingsessie vroeër vandag by Winnie Madikizela Mandela-huis in Johannesburg, was Vuyani Pambo en Dlamini Marshall van die EFF, handgemeen met ʼn groep...
Kill the boer … VF+ lê klagtes teen EFF, Malema – Kosmos 94.1
Kill the boer … VF+ lê klagtes teen EFF, Malema Julius Malema se liedere bly in die nuus. Die Vryheidsfront Plus vra streng optrede teen die EFF-leier, oor opruiende uitsprake. Malema het die naweek Kill the Boer by die party se tiende bestaansjaar-viering gesing wat ook reaksie van Elon Musk uitgelok het. Intussen het die...
Hewige kritiek teen Malema se ‘Kill the boer’ wat by saamtrek gesing is – Kosmos 94.1
Hewige kritiek teen Malema se ‘Kill the boer’ wat by saamtrek gesing is Die DA in die buurland sê hy verwerp onvoorwaardelik die EFF-leier se dreunsing van die frases Shoot to kill en Kill the Boer, kill the farmer die naweek op ‘n saamtrek ter viering van die party se tiende bestaansjaar. Sol Malatsi van...
Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur – Kosmos 94.1
Klimaatsverandering & beesboerdery: Elke boer het verantwoordelikheid om weiding te bestuur Daar is kommer oor beesboerdery in die sentrale gebied met voorspellings dat klimaatsverandering die produktiwiteit van grond negatief kan beïnvloed. Die kwaliteit van landbougrond kan met 42 persent teen 2050 daal en teen 2080, sal produktiwiteit met amper 60 persent daal met die sentrale...
DA veroordeel moord op Vrystaatse boer – Kosmos 94.1
DA veroordeel moord op Vrystaatse boer Die DA in die Vrystaat het die onlangse moord op ‘n boer, Mike Pattinson, in die Harrismith-distrik veroordeel. Pattinson, wat op die plaas Summerslie naby die Sterkfontein-dam gewoon het, se liggaam is in QwaQwa ontdek. Leona Kleynhans van die DA sê die Pattinson-familie is al geslagte lank ‘n pilaar...
Boer van Opuwo is wenner van Food Waste Challenge – Kosmos 94.1
Boer van Opuwo is wenner van Food Waste Challenge Die Capricorn-stigting het die Food Waste Challenge-kompetisie vir die tweede jaar van stapel gestuur om innoverende oplossings te vind om voedsel-vermorsing in Namibië te verminder om sodoende die probleem van voedsel-onsekerheid te help takel. Ndasilohenda Katangolo-Nakashwa van die plaas Ndinandali by Opuwo is die algehele wenner....