Boer van Opuwo wen Capricorn Food Waste Challenge Die Capricorn-stigting het vandag vir Ndasilohenda Katangolo-Nakashwa van die plaas Ndinandali by Opuwo aangekondig as die algehele wenner van die Food Waste Challenge-kompetisie. Hy is die gelukkige wenner van die kontantprys van 100 000 Namibiese dollar van die stigting, ‘n handelsmerk-pakket ter waarde van 50 000 dollar...
November 18, 2024